Bellgrove Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Trebyanlaan 8A, , 2128, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bellgrove House is 'n vierstergastehuis wat verblyf en konferensiegeriewe bied. Die gastehuis is in sentraal Rivonia geleë - een van Sandton se invloedryke voorstede. Bellgrove is naby Sandton se sakesentrums, Woodmead and Sunninghill geleë.
Die huis het 'n Mediterreense styl en verwelkom alle reisigers. Die gastehuis word omring deur kalmte en prag van die tuin en swembad. Gaste kan uit 7 luukse en suite-kamers kies - al die kamers is elegant versier en met gesofistikeerdheid en die hedendaagse leefstyl gekombineer.
Elke kamer het 'n privaat ingang wat elegansie en ontspanning kombineer en bied ruim slaapkamers met die opsie van 'n selfsorgwoonstel.
Kom en geniet smullekker fynproewerontbyte by die Breakfast Café wat Engelse en vegetariese maaltye bedien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Trebyanlaan 8A, , 2128, Gauteng
Sien meer verblyf in Edenburg Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Trebyanlaan 8A, , 2128, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom