Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellstone Bed & Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Bellstone Bed & Breakfast
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eben W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben W

Stil, netjies en skoon waarde vir geld.

Die verblyf was netjies en skoon. Die verblyf is goed geleë en snags lekker stil vir rus. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

More,

Baie dankie vir jou terugvoering, en baie dankie vir jou besigheid. Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te huisves.

Bellstone Bed & Breakfast
Sumé B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, ontspannend, 5-ster!

Sal beslis aanbeveel vir ander. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Kamers was netjies; bed het soos 'n droom geslaap; selfs komplimentêre waterbotteltjies ontvang. Ontbyt (ingesluit by prys) was uit die boonste rakke! 'n Sekuriteitswag het selfs die perseel opgepas deur die nag. Al het ons net een aand oornag, het dit gevoel soos 'n mini-vakansie. Sal beslis weer by Bellstone bly as ons Pretoria toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Sume, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is baie dankbaar dat julle hier was, en hoop om julle spoedig weer te sien!
Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Madelyn G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn G
Besigheidsreis

Baie gerieflik en die ontbyt is heerlik.

Ek het gereël om laat in te boek na 'n funksie, die hekwag was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie gerieflik en al die ekstras was 'n groot verrassing. Die dame wat ontbyt maak is ook baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer by hulle bly. Het nie die eienaar ontmoet nie, dalk volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Madelyn, baie dankie vir jou terugvoer! Ek sal jou beslis volgende keer ontmoet, Ons sien jou spoedig weer!
Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Antoinette B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie nagrus gehad en heerlike ontbyt geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie Antoinette - ons waardeer jou terugvoering, en hoop ons sien jou spoedig weer!

Bellstone Bed & Breakfast
Cornie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie V
Besigheidsreis

Rustig en gemaklik.

Goed geleë vir my doeleinde. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Middag Cornie,

Baie dankie vir jou terugvoering, Ons hoop ons sien jou spoedig weer. Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Barry W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry W
Gesin met tieners

Baie gelieflike plek vir oornag en ontbyt.

Skoon en rustige oornag plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Barry - ons hoop ons sien jul gou weer. Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Gerhardus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis in Pretoria.

Bellstone Bed & Breakfast is beslis die beste gastehuis in Pretoria. Ons het ons tyd hier so geniet. Als was perfek en gerieflik. Gilda en Portia het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so lekker en perfek te maak. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Middag - baie baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sien beslis uit om julle weer te sien. Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Regina B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is om te oornag, heerlikste ontbyt!

Goeie ligging was naby alles wat ons wou doen sal defnitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle spoedig weer te sien. Bellstone Groete

Bellstone Bed & Breakfast
Hannalie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie lekker ligting. Kliente diens en vriendlikheid baie goed. Dus die kleingoedjies wat tel en saak maak. Koffie en sjokolade met aankoms op die bed. Nodige badkamer toiletware beskikbaar. Selfs die toiletpapier het jou werlkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Hallo Hannelie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende kuier. Bellstone Groete

Bellstone Bed & Breakfast
Ermelita V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ermelita V
Besigheidsreis

Comfortable and cosy!

The room was clean, comfortable and cosy. The owner and staff were very friendly and the breakfast was very tasty!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S

Rustig, vriendelike personeel en behulpsaam.

Met aankoms was daar iemand om ons na ons onderskeie kamers te vergesel, die kommunikasie deurentyd was fantasties en niks is te veel moeite vir hierdie span nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Ruth - baie dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om jul hier te kon huisves - 'n lekker groep vriende saam! Help natuurlik dat die bokke gewen het! Ons sien uit na jul volgende besoek. Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Cherise H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherise H
Saam met vriende

Was baie lekker. Niks om oor te kla nie.

Het die klein dingetjies geniet soos die chocolates en Cappuccino in die handdoek, die OBS en die beskuit. Ek het net te laat agtergekom daar is 'n yskas, want die yskas is in die kas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Cherise, baie dankie vir jou boodskap. Ek is jammer oor die yskas, al ons kamers het yskaste onder die koffie skinkbord. Jammer jy het dit nie betyds gesien nie. Ons sal beslis in die toekoms ons gaste meer attend maak daarop.

Bellstone Bed & Breakfast
Amanda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, snoesig, sakpas.

Alles was skoon en netjies, lekker warm en snoesig, lieflike bad. Gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie Amanda dit is maar lekker koud hier tans in Pretoria, maar dankbaar dat julle warm en snoesig was. Mooi dag en sien gou weer. Groete Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Adre O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oase!

Ontvangs was vriendelik en flink. Kamer pragtig netjies en heerlik koel. Rustige veilige omgewing. Sal hul beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Adre, baie dankie vir jou terugvoering.
Dit was baie lekker om jou hier te huisves.
Gilda en Span

Bellstone Bed & Breakfast
Mariet D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet D
Gesin met tieners

Ons verblyf was aangenaam en gesellig.

Dit was vir ons as 'n gesin baie lekker om daar te bly. Geen klagtes, goeie ontbyt en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie Mariet, dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te kon verwelkom. Baie dankie vir julle vriendelikheid en ons hoop ons sien julle gou weer. Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Chantell R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell R
Enkelreisiger

Heerlik! Sal beslis weer daar bly.

Wonderlike gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marijke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely atmosphere and perfect for our 1 night stay.

We had a wedding in the area and Bellstone was the perfect place to stay that night. The guesthouse's communication with us was great and the breakfast delicious the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Good day Marijke,
Thank you very much for your feedback.
It was lovely hosting you and your family.
Regards The Bellstone team.

Bellstone Bed & Breakfast
Ronel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gastehuis.

Gasheer en gasvrou doen spesiaal moeite om jou verblyf te vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Ronel, baie dankie vir jou terugvoer. Jou verblyf was maar kort, en ons het jou skaars gesien. Sien uit om jou weer te kan huisves. Gilda

Bellstone Bed & Breakfast
Wynand D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand D
Enkelreisiger

Teleurgesteld in die afwerking in die kamer. Bed is nie gerieflik nie. Krag was af. Voorsiening is gemaak is d.m.v. kragopwekker.

Ontbyt was uitstekend. Personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Mnr Du Plessis,
Dit is werklik nie vir ons lekker om te hoor dat ons gaste nie 120% tevrede was met ons gastehuis nie – ons streef daarna om ons standaarde hoog te hou. Dis ons mikpunt om te sorg dat die gaste kry wat hul verwag het en waarvoor hulle betaal het. Dus gaan ek dadelik werk maak daaraan om te gaan kyk na die bed – veral oor dit die eerste klagte is wat ek al ooit gekry het oor die gemak van ons beddens.
Dit was vir ons hier in die Ooste van Pretoria ‘n ongelooflike moeilike week met geen krag vir meer as ‘n week. As gevolg van ‘n groot substasie wat ontplof het – en alle krag toevoer afgesny het na die hele Ooste.
Bellstone het gelukkig al ons gaste kon voorsien met krag deur middel van ‘n kragopwekker, en almal kon darem lekker warm bad en warm gaan slaap.
Baie dankie vir u kompliment oor die ontbyt en ons personeel – Lindi se hart is deel van Bellstone, en ek dra die kompliment graag aan haar oor.
Ons hoop om u weer te sien
Veilig Reis
Gilda Lubbe

Bellstone Bed & Breakfast
Christoffel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en professioneel

Hulle het baie moeite gedoen en ekstra versoeke wat ek gehad het vir ons uitstekend gedoen. Die kos was hopeloos te veel en baie lekker. Ek sal net aanbeveel om ook water in die yskas te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om pas getroude paartjies te verwelkom. Jammer oor die water. Ons plaas altyd Bellstone water in die kamers. Ek vra verskoning daaroor. Weereens dankie vir die positiewe terugvoer. Gilda Lubbe

Bellstone Bed & Breakfast
Elsabe W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Dankie vir 'n heerlike verblyf. Skoon, netjiese en goed-ingerigte verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Besigheidsreis

Vriendelik.

Gemaklike verblyf en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir u besoek. Hoop ons sien u weer!
Vriendelike groete,
Bellstone

Bellstone Bed & Breakfast
Lee S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, waarde vir geld en 5 ster-ontbyt.

Sal definitief weer by Bellstone B&B oorbly. Netjiese ruim kamers. Ontbyt was die hoogtepunt. Pragtig gedekte tafel. Groot verskeidenheid eet goed met heerlike vars koffie. Baie dankie vir die personeel se vriendelikheid. Ons het geniet om in die netjies tuin onder die koel bome die middag te kuier. Ons kuiertjie was te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita N
Gesin met tieners

Ongelukkig was ek teleurgesteld.

Die positiewe: Goeie gehalte beddens en linne, heerlike en keurige ontbyt. Die negatiewe: Op 'n Sondagaand word ons ontvang deur 'n hekwag en moet in die donker na ons kamer stap. Geen tuinligte en ons voel effens onveilig. Die kamer wat aan ons gegee word is nie wat op die webwerf bespreek is nie en daar is 'n slegte kosreuk in die vertrek. Hoewel die bestuur wat ek geskakel het hul bes gedoen het om die situasie reg te stel deur 'n ander kamer aan ons te gee, was dit ook negatief. Die matte het groot vuil kolle/vlekke op, van die meubels is gebreek en die een elektriese kombers en bedliggie is buite werking. Glad nie wat ek verwag het nie en vir my nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Dit is vir ons baie sleg om sulke kommentaar te ontvang aangesien dit die eerste van die aard is. Daarom het ons elke klagte deeglik ondersoek en gevind dat daar meriete was in ‘n paar daarvan en sal dit dadelik aandag aan gegee word. Veral die klagte oor die kosreuk in kamer 3 is total ongegrond. Toe die gas daaroor kla het ek, as die eienares, dadelik ondersoek ingestel en gevind dat dit nie so was nie. Dit kon ook nie wees nie aangesien die kamer vir ten minste ‘n week nie geokkupeer was nie. Die kamer word gereeld “ge-air” en was volgens my vars.

Die parkering en tuin is goed belig en die wag is toegerus met ‘n flits om die gaste te help na hul kamers. Ons aanvaar egter die gas se weergawe wat beteken dat die wag nie sy pligte korrek uitgevoer het nie. Dringende aandag word hieraan gegee. Ons het die hele gastehuis deurgegaan en kon geen gebreekte meubels vind soos die gas beweer nie. Die kolle op die mat was veroorsaak deur die onlangse reên wat onderdeur die deur ingewaai het en is sedertien reggestel. Dit moet onthou word dat ons die gas 2 keer geskuif het. Eenmaal op haar versoek en ‘n tweede maal omdat ons uit eie beweging vir haar twee kamers wat verbind is met ‘n middeldeur gegee het sonder ekstra koste, omdat die kamer wat sy bespreek het nie beskikbaar was nie. Die twee kamers het aan al haar gevraagde vereistes voldoen en ruim spasie vir haar en haar seun gebied met sowel ‘n bad en stort beskikbaar. By ondersoek het dit geblyk dat die elektriese kombers wel gewerk het maar dat een van die 4 bedlampies ‘n nuwe groeilampie benodig.

Ons wil hiermee onvoorwaardelik die gas om verskoning vra vir enige ongerief. Wees verseker dat ons nou harder gaan werk om ‘n perfekte ervaring aan ons gaste te bied.

Bellstone Bed & Breakfast
Adele G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Pragtig skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt.

Baie dankie, ons verblyf was heerlik met gerieflike kamers, vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Gesin met klein kinders

Heerlike en rustige verblyf!

Het dit baie geniet met vriendelike ontvangs en diens, heerlike ontbyt en 'n netjiese, skoon kamer! Kamer is goed toegerus en nie 'n tekort aan koffie, suiker en tee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning, ons sien uit na u volgende besoek!

Groete,
Bellstone Bed & Breakfast

Bellstone Bed & Breakfast
Dieter & Franci J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter & Franci J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The small detail in the rooms are excellent, sherry, enough plug types, bath necessities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan en voel glad nie of mens in die stad is nie.

Bellstone Bed & Breakfast is baie netjies, skoon en die staff is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer daar gaan bly as on in die stad is. Home away form home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit is 'n pragtige gastehuis, sentraal geleë, die staf is baie vriendelik en die ontbyt is heerlik. Die kamers is ook goed toegerus, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie en hoop ons sien u weer!

Vriendelike groete,
Bellstone.

Bellstone Bed & Breakfast
Leon L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n warm en skoon gevoel en baie gasvry.

Baie mooi en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie Dag Leon,
Baie danking en ons hoop om u weer te sien.
Bellstone Groete,
Tessa

Bellstone Bed & Breakfast
Hannes B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë naby Diep In Die Berg.

Baie mooi gastehuis met private kamers. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het lekker gebly. Enigste kritiek is dat ons weer 'n lysie moes invul met persoonlike details nadat ons alles reeds aanlyn gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam. Pragtige omgewing.

Dit was 'n rustige en netjiese verblyf. Ons sal beslis weer oorbly! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bellstone Bed & Breakfast se terugvoer

Goeie dag Debbie,

Dit was een groot plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Bellstone-bestuur

Bellstone Bed & Breakfast
Chanri K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanri K

Fantasties, asemrowend, akkomoderend, verwelkomend en definitief 'n plekkie wat my en my gesin weer kan verwag!

Die personeel het ons baie warm verwelkom, en het ons groot groep met baie kinders hartlik en vriendelik behandel. Die kinders was mal oor die hele avontuur om die gastehuis, tussen die bome in die tuin. Ons ouer mense was in ons skik en baie beïndruk met die algehele ervaring van die verblyf. By al die plekke waar ek en my familie al oornag het, is julle definitief die een plek wat ons asem weggeslaan het met julle diens, julle kamers en als! Bellstone-span,dankie vir alles wat jul gedoen het om ons te akkomodeer. Julle gaan ons definitief binnekort weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Enkelreisiger

Boeregasvryheid!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andolene C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit was baie baie lekker. Naby alles. Baie lekker gebly. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en diens.

Belstone was regtig 'n aangename ervaring. Dit is uitstekend geleë om te verseker dat die besoeker lekker kan rus of besigheid kan doen. Die kamer was goed toegerus om ons tuis te laat voel en die ontbyt was goed afgewissel. Die dienspersoneel het deurlopend met vriendelikheid omgesien na die kleinste behoefte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiets R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiets R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi rustig en privaat.

Mooi tuine. Groot private kamer met eie ingang. Romantiese atmosfeer. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home, only better...

We loved all the personal touches. Felt very spoiled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Besigheidsreis

Die vriendelike ontvangs, omgee en hulpvaardigheid van die bestuur is die beste wat ek nog ervaar het.

Alles van waarlik 'n besondere lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, puik verblyf - waarde vir geld!

Ons sal beslis weer hier bly. 'n Netjiese skoon kamer met so 'n paar ekstra verrassings wys dat Bellstone uit hulle pad gaan om dit so gerieflik as moontlik te maak. 'n Baie goeie ontbyt is bedien, met meer as genoeg verskeidenheid. Baie dankie vir julle moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Besigheidsreis

Baie lekker beddens, vriendelike diens.

Hoogs aanbeveel, alles wat 'n B&B moet wees! Ek sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natali M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stunning blyplek, baie gerieflik en die ontbyt was heerlik!

Bellstone Bed & Breakfast is 'n pragtige gastehuis met al die nodige geriewe. Alhoewel dit in die stad is, het dit glad nie so gevoel met die pragtige tuine nie. Die kamers is ten volle toegerus met als wat mens nodig het, en die ontbyt die volgende oggend was heerlik! Die bestuurder se gasvryheid en vriendelikheid het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Farm-weg 790, Faerie Glen, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZWYxYTYxLTU2ZTgtNDZjMS05M2JkLWM5MjM1MWQyY2MzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 790 Old Farm Road Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7878605 28.3213411