Grahamstad Akkommodasie by Belvedere B&B | LekkeSlaap
+17
+17

Belvedere B&B

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bath Pad, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Belvedere B&B bied B&B- of selfsorg-akkommodasie in 'n stil en rustige woonbuurt in Grahamstad. Belvedere is na aan die skole en Rhodes Universiteit, en net 2 km of 4 minute se ry van die middedorp af.

Die kothuis is in 'n lieflike tuin met 2 dubbel- of 2-enkelbedkamers. Elke kamer is elegant gemeubileer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en ondervloerse verhitting. Geriewe in die kamer sluit satelliet-TV, 'n haardroër, waaier, elektriese warmkomberse, klokradio en 'n kluis teen die muur in. Die beddens is met topgehalte-linne opgemaak en daar is luukse handdoeke en gastegeriewe in die badkamer. Ons bedien 'n heerlike buffet-styl of tuisgemaakte ontbyt.

'n Selfsorg-opsie is ook beskikbaar. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis, vrieskas-yskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ook gebruik maak van die elegante sitkamer wat na die houtdek lei met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek langs die kothuis beskikbaar, agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Belvedere B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 1 Bath Pad, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Belvedere B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bath Pad, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3LZNAYA7I02sg0FWOLSFMBxzc3oRu7UX88xqkjlJxawJ0mHTpg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 1 Bath Road Grahamstown 6140 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.298691929197 26.518173127647
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za