Hibiskuskus Akkommodasie by Bembridge Retreat | LekkeSlaap
+36

Bembridge Retreat

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Mrt 2020 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bembridgeplaas, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 275 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bembridge Retreat is 'n ideale wegbreekplek vir gaste wat die buitelug en stilte geniet. Dis perfek vir dié wat van voetslaan, motorfietsry, bergfietsry en avontuur hou en is ver van die stad se winkels, naglewe en geraas. Weelderige voertuie word afgeraai vir hierdie avontuur. Dit is 'n paradys vir buitelugentoesiaste.

Bembridge Get-away is 'n selfsorg-plaastylhuis met slaapplek vir 8 gaste. Bembridge Break-Away is 'n bekoorlike kothuis met slaapplek vir 4. Die kothuis en die huis het elkeen 'n kombuis wat goed toegerus is en het 'n leefarea.

Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Umzumbe se gewilde strand is 10 minute se ry weg. Die Port Shepstone Gholflandgoed, Serbourne in Pennington, Croc-world, Elandsmeerwildreservaat, Zipline, die swaaibrug, die Wildekus Casino, Water World, Leopard Rock en verskeie restaurante is ook naby.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Bembridge Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bembridgeplaas, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bembridge Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hibiskuskus KwaZulu-Natal
was R1 700
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 4)
was R1 700
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bembridgeplaas, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvngArI7Vn9AzZpm5FbWiuTcU0FT58gxi2yUY16RUQOfPOF35rA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Bembridge Farm Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.616435695764 30.494830906391
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za