Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bendor Garden Flat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mareaze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Bendor Garden Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Venessa C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa C
Enkelreisiger

'n Asemrowende, stil oase, in elke vertrek is elke meubelstuk gekies met deuglikheid, sodat die hele atmosfeer saam die pragtigte stil word, rus plekkie word.

Daar is soveel detail wat so uitstaan en die gasvryheid was asof jy klaar soos familie is. Julle sien my definitief wees. Dankie vir 'n onvergeetlike ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en huislik.

Uiters netjies, modern en rustig. Voldoen aan al die vereistes vir 5 ster gradering. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verne R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verne R

Stylvol en netjies.

Baie mooi woonstelletjie met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Die ontbyt en al die ekstra klein details het my baie beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Besigheidsreis

Ongelooflike mooi en netjiese gastehuis.

Die woonstel is ongelooflik smaakvol versier, en al die nodige dinge is daar om mens se verblyf lekker te maak. Die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om my hond te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mr. S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr. S
Besigheidsreis

Superb.

Thank you for your hospitality, comfort, safety and privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter mooi en baie gerieflike kuier!

Baie gerieflike goedjies wat 'n kuiertjie lekker maak, mikrogolf, breekware, yskas ens. Dekor is baie mooi en eienaars baie vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, netjies.

Baie dankie aan Mareaze vir die lekker verblyf en die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlize S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal elke keer na hulle toe terugkom, baie goeie kliëntediens.

Alles was kunstig en spesifiek bedien om die klient gemaklik en gelukkig te maak. Baie tevrede met vriendelikheid, veiligheid en kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bendor Garden Flat se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Julle was net 'n plesier. Hoop julle gaan gou weer kom kuier.

Bendor Garden Flat
Marle T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend.

Die enigste problem wat ons ervaar het was beurkrag en gedurende die tyd was daar geen water beskikbaar om te stort nie, omdat dit boorgatwater is. Ongelukkig is dit buite die eienaar se beheer, maar 'n alternatiewe plan sal miskien gemaak moet word sodat wanneer daar beurtkrag is, mens steeds kan stort en tandeborstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R1 950 R1 658
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Catharinastraat 6, Bedor-uitgang 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a26ddf8eb380965f1eddd9f8be2c175be7390916d734ba3e62b74e44bf0f7b53e93b44a4b486951861ddb322c3b16d7f64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Catharina Street Bendor Ext 8 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.896517564401 29.477390332773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem