LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Benhais Guest House | LekkeSlaap
+9

Benhais Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Benhais Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jeanine R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Lekker rustig

Lekker rustige nagrus, veiligheid en netheid van kamers.

Johannes M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hi guys I don't want lie the place's soooo lovely , nice, clean , it's 3min from Hartebeest aerial cable way , 7 min to the dam , it's close to everything , rain or not I'm going again before December

The place it's too clean n nice for the money, really loved it, thank you

Sherry K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quite.

Lovely location and efficient staff helping with check in and out. I love the fact that we were given keys to the main gate so that we could come and go as pleased without having to wait for someone to let us out.

Kobie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die inligting wat aanlyn aangebied word, stem nie ooreen met die geld wat ons betaal het nie.

Ons het baie betaal vir die nag - wat ons gekry het, was 'n dubbelkamer met 'n oopplan-badkamer en toilet (vreeslike ervaring!) - met 'n gebreekte bad. Die kamer/deur was langs die hoofingang van die gastehuis, baie mense en geraas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The information offered online did not match the money we paid.

We paid a lot for the night - what we got was a double room with an open-plan bathroom and toilet (terrible experience!) - with a broken bath. The room/door was next to the main entrance to the guest house, lots of people traffic and noise.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riaan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Gerieflik en skoon.

WiFi was bietjie van 'n probleem, maar het lekker geslaap.

Lindy V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so-so.

Ek het die plek gekies omdat daar Jacuzzi-bad is. Erg teleurgesteld. Bad werk glad nie! Nie eens daarvan in kennis gestel nie! Blinds gebreek op plekke. Almal wat verbyloop kan in kyk.

Tarina E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina E
Enkelreisiger

Beautiful, tranquil and relaxing.

I had a wonderful experience at Benhais Quest House. The room was beautiful. Very clean and neat. Will definitely stay there again. Value for money.

Chané K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chané K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, skoon en netjies.

Baie oulik, baie skoon, privaat en netjies.

Engela K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K
Saam met vriende

Netjies, swembad, ontspannend.

Netjies, vriendelike diens, rustige atmosfeer.

Donovan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Sien sterre.

Lerato M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lerato M
Saam met vriende

Benhais Guest House wasn't as advertised.

We didn't know how everything was set up but nonetheless. It was clean and the location is near everything.

Sonika V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonika V
Saam met vriende

Good.

Aircons are needed in the rooms.

Corrie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Sentraal geleë. Skoon en netjies. Net 'n voorstel waarna die eienaar dalk kan kyk: Gee gaste die keuse met bespreking vir ontbyt by Wimpy of eie ontbytreëlings. Ons was teleurgesteld om 'n Wimpy voucher te kry vir ontbyt vir 'n sekere bedrag sonder koffie. Vra eerder dan minder vir verblyf en laat gaste self besluit waar hulle wil eet. Resensie het gewys gastehuis verskaf hulle eie ontbyt.

Selest E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selest E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie dankie vir die vriendlike diens en netjiese kamer!

Stefanie C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring, vir seker Lekke(ge)slaap!

Met die intrapslag is ons na ons kamer vergesel, niks nodig vir inboek by ontvangs nie. Wonderlike diens ervaar. Kamer was spotless en baie mooi en netjies uitgelê. Soveel moeite was gedoen met ontbyt, was heerlik!

Zene L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zene L
Besigheidsreis

Baie lekker, skoon en vriendelik.

Die Guest House is baie naby verskillend kuierplekkies. Geriewe baie skoon en netjies. Lekker geslaap en ontbyt heerlik.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott-straat 97, Schoemansville, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZTIxNTYzLTBjOGEtNDE2YS04N2IyLTZlYmFiMzc3OGQ0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 97 Scott Street Schoemansville 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.725849 27.871118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!