Benji's Ballito Bungalow

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Benji's Ballito Bungalow bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Ballito.

Benji's Ballito Bungalow is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin van 4 wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe. Elke eenheid het lugversorging, 'n oopplan-leefarea met 'n privaat stoep en braaigeriewe, sowel as DStv en WiFi.

Die Beach House is 'n moderne en ruim dubbelverdiepinghuis met 'n uitstekende uitsig oor die see. Daar is 3 slaapkamers, 2,5 badkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die huis is ten volle toegerus met DStv en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe en 'n swembadjie op die perseel. Let asb. op dat die eienaar se troeteldiere op die perseel bly.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenhede is loopafstand van die strand af. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Benji's Ballito Bungalow gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za