Bentley on the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bentley on the Beach is op die strand in La Lucia, 'n area noord van Durban, geleë. Die stad is bekend vir sy goue strande, inkopiesentrums, kunsvlyfmarkies, straatbasaars en gewilde branderplek-strande. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat opsoek is na 'n vakansie vol ontspanning en vermaak.

Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek aan 22 gaste in totaal bied. Al die kamers is luuks en ruim en beskik oor gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Al die kamers het lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, ketel, strand- en badhanddoeke, en tee, koffie en melk word daagliks voorsien.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. 'n Heerlike ontbyt-buffet word soggens om doe gaste-eetkamer of op die sondek bedien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Spaans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bentley On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za