Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bentley On The Beach

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 56 resensies vir Bentley On The Beach
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Morne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Fantastiese uitsig, goed geleë en vriendelike personeel.

Van ek daar ingestap het was ek vriendelik ontvang, kamers is ruim en netjies en die ontbyt was heerlik! Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn N
Gesin met tieners

Excellent.

Very good and value for money. Aircon not working well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley On The Beach se terugvoer

Thanks, Glenn. Glad you guys enjoyed your stay with us. Would love to see you back. Robert (new manager)

Bentley On The Beach
Tsele M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful.

Good. Parking needs improvement. Maintenance needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
René L
Gesin met tieners

Lekker ligging maar fotos misleidend.

Baie vriendelike diens. Die ontbyt is baie lekker, net min. Die ligging is perfek. Die fotos is nie hoe die plek regtig lyk nie. Die fotos is misleidend. Die plek is redelik verouderd. Baie potensiaal vir verbetering. Tarief is te veel vir wat mens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Gesin met klein kinders

Kom vir seker weer terug.

Baie mooi plekkie met asemrowende uitsig. Altyd iemand beskikbaar om jou met iets te help as nodig is. Tot 'n babakot vir ons kamer gekry vir ons klein seun. Kom vir seker weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jakes H
Besigheidsreis

Regtig nie aangenaam nie, nie vir die prys nie.

Wasbak gekraak, toilet seat gebreek, ernstige dringende onderhoud word benodig. Ligskakelaar langs die stort! Nie eers 'n botteltjie water in die kamer nie, 2-punt plug sit agter die bed, jare laas daar skoongemaak. Vroeg die volgende dag vertrek, dankie vir die kospakkie omdat ons nie ontbyt geëet het nie, maar die appel was vrot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley On The Beach se terugvoer

I am so embarrassed, My handyman/plumber, arrived to change the cracked basin and light switch cover. I spoke to him on arrival. I didn’t know he had gone off ill. He is so reliable. I took for granted that the room was ready as my staff would have cleaned up after the plumber. I apologise profusely and would be grateful if he would accept a complimentary room as an apology.

Bentley On The Beach
Christof S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christof S
Besigheidsreis

Ondergemiddeld.

Eienaar en personeel was baie vriendelik. Die eiendom is vreeslik verwaarloos en ek kon duidelik sien dat daar al vir baie lank min tot baie min instandhouding gedoen word. Gelukkig was die ligging baie goed. Ek was baie teleurgesteld dat 'n plek met soveel potensiaal so afgeskeep word en dat basiese instandhouding nie eers gedoen word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat op die foto's verkoop word is 'n klug.

Gastehuis skreeu vir instandhouding en aandag. Kry die gevoel van 'n plek op sy laaste bene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley On The Beach se terugvoer

Eben and his wife arrived (a lovely couple). They had booked a small sea-facing room. On arrival they said they would prefer another larger sea-facing room, we were able to make the change. They appeared very happy. I spoke to them on arrival and every morning, they never indicated they were dissatisfied. I am sorry as I most certainly would have attended to any concerns.

Bentley On The Beach
Carol J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carol J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view from the deck, but the place is very outdated. Staff were friendly. Definitely not 4 star.

The place was very outdated. Fan not working. No bedside lamps. No soap dish (soap was just left on shower floor). No towel rail. Toilet seat broken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley On The Beach se terugvoer

Dear Carol,
We have enjoyed a very busy season after a scary start due to adverse beach publicity. The only complaint we received is from Carol Jordaan. They booked during Covid so got a greatly reduced tariff. All the other guests paid the full tariff and thankfully had no complaints. I had friendly chats with the Jordaans during their stay and sadly these issues were not raised. Since these were minor issues I certainly would have attended to them straight away. They did tell me the previous place they had come from was lacking in maintenance. I explained that most tourism accommodation establishments had suffered for almost 2 years with dramatically reduced income and huge costs during Covid. Perhaps most maintenance was put on hold. I explained that we too had been under pressure but still we have completed about 90% of our maintenance, albeit we still have a few things to do as maintenance never ends.
Here is feedback on her complaint;
The fan was switched off at the plug because the air-conditioning was available and working.
The bedside lamps are ceiling spotlights with a switch on either side of the king bed. We should have pointed this out when booking in, which is our usual practice.
We do apologise about the towel rail which somehow slipped our attention as it
was in for repairs, this has been attended to.
The broken toilet seat was immediately replaced.
Instead of placing the soap on the soap rack in the shower it exists, where people might not see it, we prefer to place it on the bathmat at the shower door.
We thank her for bringing these matters to our attention and new staff have been trained in this regard.

Bentley On The Beach
Les T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Les T
Saam met vriende

Well received even though we were late. The staff are very courteous and accommodating.

Will definately stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley On The Beach se terugvoer

Hi Les, Thank you for your kind words. We really do hope you will stay here again.
Regards,
Shirley

Bentley On The Beach
George B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Besigheidsreis

Waarde vir geld en baie vriendelike diens.

Ek sal definitief weer Bentley On The Beach besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camjet (pty) Ltd I - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Camjet (pty) Ltd I
Besigheidsreis

Love the friendly staff.

I had very noisy guests downstairs & could not close the window as it needed repairing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Grace N
Enkelreisiger

Disappointing.

Staff and management clueless. Facility is run-down. Shows 4 stars but will not even give it one. Booked a Superior sea front room. Got a standard. Electric gate still not working which is a security concern. Such a supreme location but facility is disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Austin S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Austin S
Saam met vriende

Beautiful view of the sea, a place to stay at.

Great place to stay at. Easily accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinten G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and friendly.

Clean and friendly. Needs a tad of am update on some things like curtains but all in all comfy beds brilliant view very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik welkom gevoel en gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig oor die see is 'n belewenis.

Skoon handdoeke elke oggend en die kamers word elke oggend skoongemaak. Lekker ontbyt ingesluit. Heerlike bederf. Beslis 'n tweede besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Besigheidsreis

Good.

Photos are old and needs maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulinah T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulinah T
Gesin met klein kinders

Beautiful, fun filled, reserved and most of all an amazing experience to enjoy our holiday at.

We went as a family with a group of friends and children but no one complained about enjoying themselves instead everyone was happy, having fun and enjoying the nice reserved beach that is just across the street. Thank you to the manager and the friendly staff. We will surely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lozien J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lozien J

Wonderlike ligging. Jy stap letterlik oor die pad na die strand. Ons slaapkamer het die see uitsig ten volle gehad. Jy kan selfs die branders hoor breek vanuit jou slaapkamer.

Daar is net 'n paar dingetjies wat opgegradeer moet word,soos die bad en stortkamer. Dit is netjies maar kort 'n moderne gevoel. Andersins was die bedlinne, eetgerei en kamer baie skoon. Sjoe en die uitsig was hemels! Sal verseker weer my kamer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi L
Gesin met klein kinders

The location is amazing! The breakfast is lovely. The place needs maintenance. It's a bit "flat" once in the room. However, the staff are very friendly and very helpful.

Wonderful location. Fantastic breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V
Gesin met klein kinders

Awesome!

Fantastic views, very tasty breakfast and super clean! Will definitely use them again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kgolagano Kealeboga T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgolagano Kealeboga T
Gesin met klein kinders

Perfect.

The place was more perfect for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Surita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangsdame, swak diens, cleaning ladies baie goeie diens, plek het aandag nodig, nie 'n 4-ster nie.

Foto is bedrieglik van gastehuis, die eienaar se huis langsaan die gastehuis, die ontbyt is lekker maar elke dag basies dieselfde, geen afwisseling. Die plek het werk nodig om hom op standard te hou vir 4-ster. Die houtdek se sonstoele is stukkend. Ek sal nie aanbeveling doen vir Bentley nie, nie voor daar opgradering en restourasies gedoen word nie. Gordyne in kamer D is geskeur, hang stuk-stuk op rail.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco And Syra S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco And Syra S
Gesin met klein kinders

Friendly, clean, we spontaneously stayed an extra night.

The reception was very helpful and friendly - always willing to assist us and take care of extra requests. Beautiful view directly at the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not the worst, but has poor management and the place needs maintenance.

From being locked in due to broken keys to not being able to get out the gate due to a faulty gate motor and not sufficient parking. It really could be a nice place if managed properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carolina H
Gesin met tieners

Heerlik

Die uitsig uit ons kamer was fantasties. Hoewel bietjie verweer a.g.v. die sout seelug was die gastehuis baie netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek nie wat verwag was vir bedrag betaal.

Ontbyt was nie op standaard nie. Kamer was nie te skoon nie. Tee was daar nie sprake van nie so ook tee lepels. Die warm water in die oggend was bra koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha H
Enkelreisiger

It was awesome, neat and tidy.

The place is situated basically on the beach and for anyone that wants to relax. It is a very nice place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het op 'n Saterdag oornag by Bentley on the Beach en was baie tevrede.

Dit uitsig van ons kamer aan die seekant was pragtig. Die patio met swembadjie is ideaal om luilekker te ontspan en die see-uitsig te geniet. Ons kamer was goed toegerus, lekker groot, skoon en netjies, en gerieflik. Alle toerusting was in goeie werkende orde. Die verskeidenheid by ontbyt was bietjie beperk - geen vrugte nie - maar nietemin aangenaam en goed voorberei. Dis luukse verblyf in 'n luukse buurt baie naby aan Umhlanga Rocks, en die prys weerspieël dit, maar myns insiens was dit die prys werd vir 'n lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V
Besigheidsreis

All as expected for a business trip.

Happy - will use again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views. Everything you need and more!

Lovely unit, best location! Wish we could stay longer. Will surely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhynhardt H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rhynhardt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paar verbetterings sal 'n massiewe verskil maak.

Die gasheer is glad nie teenwoordig en los alles oor aan personeel en dit is duidelik dat met 'n bietjie aandag kan hulle fantasties wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taolelo B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taolelo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was superb, we enjoyed every moment.

I enjoyed breakfast, staff was very friendly and it was closer to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile M
Saam met vriende

All I can say is: What a marvelous place it is. I’d definitely book at Bentley anytime.

The place was great, clean and absolutely beautiful. Great customer service and there’s privacy and it’s safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Addie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Addie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ‘wind-down’ place.

Good breakfast and comfortable room, beautiful view to the beach and sea. Recommended for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Hou van die heerlike ontbyt en skoon linne elke dag. Ligging uitstekend. Pragtige see-uitsig. Kan dalk net plan gemaak word met kragonderbrekings. Sit in donker met 'n ou kersie. Kan ook werk aan hulle braai-area en met 'n lig beskikbaar daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela C
Besigheidsreis

A home away from home, spectacular.

I can not compare this place to any other. Being away from home for a month, made me miss my family and little pooch. Bently on the Beach was such an amazing experience and I wouldn't stay anywhere else. The staff is so friendly and helpful, the breakfast is overwhelmingly delicious and the rooms are so neat, spacious and comfortable. Let me not forget the view of the ocean right on your doorstep. This is definitely a 5 STAR experience for me. I hope to stay here very soon, just for the breakfast muffins that the ladies bake fresh every morning. I even forgot about my family for a second whilst being here, haha. Special thanks to Udo for being so accommodating. Book, book, book, you won't be disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Enkelreisiger

Waarde vir geld en hulpvaardige personeel.

Die B&B voldoen 100% aan verwagtinge en het dit selfs oortref deur 'n addisionele gas te ontvang vir 'n besigheidsontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Die bestuurder en sy personeel was baie tegemoetkomend met my baba-seuntjie se behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne M
Gesin met tieners

Value for money.

We had a pleasant stay at Bentley On The Beach. Value for money and friendly staff. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
R V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kuier reg by see in 'n lang ruk!

Waarde vir geld, die ligging reg op strand wat meer wil jy he? Udo en sy personeel baie vriendelik en behulpsaam, diens was top notch. Mooi area om te gaan verken, naby al die nodige winkels, winkel sentrums hoef nie ver te ry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff were amazing and friendly.

2 little monkeys even visited. The view was amazing and a pool that feels like you could swim right to the sea, it's so close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Enkelreisiger

Vriendelike mense.

Dit was baie netjies en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant service, friendly staff and manager.

The best experience ever, the staff and management are extremely friendly, excellent service, amazing location right on the beach. I would recommend to anybody as one of the best places and best value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie B
Gesin met klein kinders

Netjies en goeie diens. Baie vriendelik!

Baie vriendelik, netjies kamer en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Die blyplek was netjies, skoon en die mense vriendelik. Die onbyt was ook baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Enkelreisiger

Baie lekker, sal enige tyd weer teruggaan.

Dit is rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, relaxing, delicious breakfasts, and clean.

The staff were very friendly and helpful. The breakfasts were always delicious and the portions were large. Rooms were also cleaned every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella N
Gesin met klein kinders

Nice place with friendly staff.

I will definitely come back. We really enjoy our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Besigheidsreis

Netjies en goeie sakeligging.

Kamer was baie netjies met alle geriewe. Swembad met see-uitsig. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aankoms vriendelik, gee meer aandag aan netheid en kombuispersoneel.

Mikrogolf was vuil met aankoms en vir 4 dae nie skoongemaak. Voordeur gee probleme en balkondeur kan glad nie sluit nie. Gordyne kort 3 hakies en hang heeltemal skeef. Kombuispersoneel kom neem bestelling en bring elke oggend die verkeerde kos, praat so hard en raas ongelooflik terwyl hulle werk. Goed vir oornag, maar sal nie lank kan bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynnette B
Besigheidsreis

Baie mooi uitsig.

Lekker om met die geluid van die branders wakker te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bentley On The Beach se terugvoer

Dear Lynnette,

It was our pleasure to host you. We look forward to welcoming you back in future.

Best regards,
Udo

Bentley On The Beach
Paul S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker kos. Pragtige uitsig. Puik diens. Hoogs vriendelik. Bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 700
R1 700 R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733f328c7ffdf0f17fa22ca1f68915878efdeaab9c19f0b92d09f3c26eeb5f642ea17ba8b8f0f898c3833f9626e8bbf07cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 19 The Promenade Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.762163374587 31.064504608512