Opsomming van Resensie
Ralize L - Aug 2022
Gemiddeld
Disappointing.
Quinten G - Jul 2022
Gemiddeld
Clean and friendly.
Willie K - Jul 2022
Gemiddeld
Heerlik welkom gevoel en gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig oor die see is 'n belewenis.
Tania R - Jun 2022
Gemiddeld
Dit was aangenaam.
Charl L - Mrt 2022
Gemiddeld
Good.
Paulinah T - Mrt 2022
Gemiddeld
Beautiful, fun filled, reserved and most of all an amazing experience to enjoy our holiday at.
Lozien J - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderlike ligging. Jy stap letterlik oor die pad na die strand. Ons slaapkamer het die see uitsig ten volle gehad. Jy kan selfs die branders hoor breek vanuit jou slaapkamer.
Naomi L - Feb 2022
Gemiddeld
The location is amazing! The breakfast is lovely. The place needs maintenance. It's a bit "flat" once in the room. However, the staff are very friendly and very helpful.
Ursula V - Feb 2022
Gemiddeld
Awesome!
Kgolagano Kealeboga T - Jan 2022
Gemiddeld
Perfect.
Surita K - Jan 2022
Gemiddeld
Ontvangsdame, swak diens, cleaning ladies baie goeie diens, plek het aandag nodig, nie 'n 4-ster nie.
Lees meerSyra S - Nov 2021
Gemiddeld
Friendly, clean, we spontaneously stayed an extra night.
Joe G - Okt 2021
Gemiddeld
Not the worst, but has poor management and the place needs maintenance.
Carolina H - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlik
Patrick B - Sep 2021
Gemiddeld
Plek nie wat verwag was vir bedrag betaal.
Saudiq D - Sep 2021
Gemiddeld
It was awesome, neat and tidy.
Hendrik J - Sep 2021
Gemiddeld
Ons het op 'n Saterdag oornag by Bentley on the Beach en was baie tevrede.
Lees meerMike V - Sep 2021
Gemiddeld
All as expected for a business trip.
Jacques V - Aug 2021
Gemiddeld
Breathtaking views. Everything you need and more!
Rhynhardt H - Jun 2021
Gemiddeld
'n Paar verbetterings sal 'n massiewe verskil maak.
Taolelo B - Jun 2021
Gemiddeld
It was superb, we enjoyed every moment.
Zandile M - Jun 2021
Gemiddeld
All I can say is: What a marvelous place it is. I’d definitely book at Bentley anytime.
Addie B - Jun 2021
Gemiddeld
Great ‘wind-down’ place.
L S - Jun 2021
Gemiddeld
Pragtig, netjies met baie vriendelike en behulpsame personeel.
Pamela C - Jun 2021
Gemiddeld
A home away from home, spectacular.
Lees meerHein P - Mei 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld en hulpvaardige personeel.
Corinne M - Apr 2021
Gemiddeld
Value for money.
Leon S - Apr 2021
Gemiddeld
Uitstekend!
Yolandi P - Apr 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
R V - Apr 2021
Gemiddeld
Beste kuier reg by see in 'n lang ruk!
Andrew D - Mrt 2021
Gemiddeld
Staff were amazing and friendly.
Pieter V - Mrt 2021
Gemiddeld
Vriendelike mense.
Carl C - Mrt 2021
Gemiddeld
Brilliant service, friendly staff and manager.
Janie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjies en goeie diens. Baie vriendelik!
Kevin G - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker gewees.
Morne P - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker, sal enige tyd weer teruggaan.
Stella N - Jan 2021
Gemiddeld
Nice place with friendly staff.
Jason V - Jan 2021
Gemiddeld
Comfortable, relaxing, delicious breakfasts, and clean.
Charles C - Nov 2020
Gemiddeld
Netjies en goeie sakeligging.
Robert D - Okt 2020
Gemiddeld
Aankoms vriendelik, gee meer aandag aan netheid en kombuispersoneel.
Lynnette B - Sep 2020
Gemiddeld
Baie mooi uitsig.
Bentley On The Beach se terugvoer
Dear Lynnette,
It was our pleasure to host you. We look forward to welcoming you back in future.
Best regards,
Udo
Paul S - Aug 2020
Gemiddeld
Fantasties.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Promenade 19, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom