Champagne Vallei Akkommodasie by Berg Bauhaus | LekkeSlaap
+5

Berg Bauhaus

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D53, Sentrale Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Berg Bauhaus is in die hartjie van die Sentrale Berg, naby al die besienswaardighede in die omtrek.

Berg Bauhaus het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-sitare en -eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n waskamer met 'n skottelgoedwasser. Die toe stoep het 'n dagbed en 'n ekstra slaapbank.

Lappies, toiletpapier, skottelgoedseep en seep word by aankoms voorsien. Gaste mag nie in die huis rook nie. Daar is ook ondervloerse-verhitting, 'n braai, Mbaula-ekobraai, DStv en 'n groot, omheinde tuin. Daar is 'n oop dubbelmotorhuis.

Baars- en Bloufinvisvang word op die perseel toegelaat op 'n vang-en-vrylaat-basis en wild en voëlspesies is rondom die plaas te sien.

Daar is baie fynproewersrestaurante in die area, asook gerieflikheidswinkels. uShaka Horse Trails is ons bure. Die gholfbaan, bekende slagvelde en die Drakensberg Seunskoor is net 'n kort rit ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Berg Bauhaus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Berg Bauhaus
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • D53, Sentrale Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Berg Bauhaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D53, Sentrale Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NDgzM2NjLWI5ZjktNGFlNS1iZjNmLTYyNDQzY2VlMDgxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 D53 Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.971155690587 29.474108219147
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za