Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en See

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdestraat 4, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Berg en See is 'n ruim selfsorg-eenheid op die boonste verdieping wat ideaal in Kleinmond, naby 'n staproete en stapafstand vanaf die hoofstrand en die hawe geleë is.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot leefarea en 'n kombuis wat met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n uitsig oor die see en die op die berg. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens.

'n Slim-TV, WiFi en braaigeriewe is beskikbaar en alle beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Berg en See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Berg en See
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Saryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 11

Ligging

  • Sesdestraat 4, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdestraat 4, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzQwNDIwLWZhMTUtNDA1OC04NzljLTE1ZTYzNmVkZWQyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 4 Sixth Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.343876 19.0271909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem