Bergen Wetlands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bergen Wetlands bied gerieflike verblyf in die rustige Frogmore Estate. Die eenhede is naby die hoofhuis en het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het is klein en is ideaal vir oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Bergen Wetlands en die Frogmore Cottage. Die eenhede is naby die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste in elke kothuis. Linne en beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Elke eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is parkeerplek in die straat beskikbaar. Dit is veilig en baie motors in die area is daar geparkeer.

Gaste het die gebruik van die wasmasjien en 'n swembad. Die swembad is nie bedek nie, so gaste moet asb. te alle tye seker maak die hek is toe aangesien die eienaars 'n kleuter het. Weber-braaigeriewe kan vooraf gereël word. 'n Komplimentêre Crossfit-oefensessie is an gaste beskikbaar.

Die eiendom word met laserstrale beveilig. Gaste moet asb. by Kaapstad se waterbeperkings hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bergen Wetlands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]