Bergenbos Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bergenbos Gasteplaas is in die Loskapvallei-area geleë, slegs 150 km van Pretoria af. Bergenbos is ’n plaas in die malaria-vry Bosveld.

Verblyf word in 3 stylvolle kamers gebied wat lugversorging, ’n yskassie, kluis, haardroër, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort.

Alle kamers maak gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met ’n stoof, dubbel-oond, diepvries, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugversorging, eetgerei en breekware. Daar is ’n eetarea met sitplek vir 16 mense en ’n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv. Buite is ’n lapa met ingeboude braai, meubels en ’n swembad. Daar is ook ’n gasbraai.

Verfbal en wildritte is beskikbaar op versoek. Daar is ook visvangplekke op die plaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bergenbos Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 070 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false