LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berghaan 43 | LekkeSlaap
+14

Berghaan 43

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Berghaan 43 is in die dorpie, Gariepdam, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad net langs die N1-hoofweg geleë. Daar is 2 selfsorg-eenhede op die perseel.

Berghaan 43A is 'n gastehuis wat slaapplek vir tot 7 gaste bied. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stort, en 2 ander kamers met 2 enkelbeddens in elk. Al die kamers het lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse, ekstra komberse, linne en handdoeke. Die gastehuis het ook 'n badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en alle ander kombuis-geriewe. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n binnebraai en onderdak-parkeerplek wat met spitspaaltjies omhein is.

Berghaan 43B is 'n woonstel met slaapplek vir tot 3 gaste. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, stort en was-area, asook 'n ekstra oopplan-kamer met 'n enkelbed en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en alle ander kombuis-geriewe. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met DStv-kanale. Albei kamers het lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse, ekstra komberse, linne en handdoeke.

Daar is verskeie doendinge in Gariepdam, soos wildkyk, voëlkyk, varswater-visvang, bootvaarte, watersport, sweef, damwaltoere en kegelbal.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Berghaan 43
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Berghaanstraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Berghaan 43 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MDYxYzUyLTBlZjItNGM2NC1iZjNhLWQ4YjE5YmIxYTBhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 43 Berghaan Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 13:00-23:00 09:00 -30.596100399366 25.493359989441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!