Berghoff Erica Cottage
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Barbi word as geheel verhuur. Elke kamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die derde kamer het 'n ekstra slaapbank. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. 'n Braai-area is beskikbaar op die stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Honde is welkom, mits gaste die hondebeleid vooraf aanvaar. Doen asb. navraag vir meer inligting.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom