Bergkaree Self Catering
47 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fleckstraat 23, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (vir 8 persone)
Beskrywing
Bergkaree Self Catering is in Fouriesburg in die pragtige Oos-Vrystaat geleë. Dit is sowat 30 km vanaf Clarens en ongeveer 20 km vanaf die Lesotho grens by Caledonspoort, geleë.
Bergkaree Self Catering is 'n ou sandsteenhuis met slaapplek vir 8 in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis het 'n TV, mikrogolfoond, yskas-vrieskas. Verder is dit gemeubileer met 2 koningingrootte-beddens en 4 driekwartbeddens. Daar is 'n kaggel in die sitkamer.
Daar is 'n heerlike braai area buite in die skadu van 'n groot doringboom. Dit is ideale verblyf vir 'n gesin.
Slaapplek
’n Bespreking by Bergkaree Self Catering sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 47 resensies vir Bergkaree Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ligging
- Fleckstraat 23, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Bergkaree Self Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fleckstraat 23, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom