Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergland 15

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bergland 15
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chriswine T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriswine T
Saam met vriende

Wonderlike plek. Baie vriendelik en ek sal dit aanbeveel vir hierdie woonstel.

Baie dankie vir 'n heerlike tyd. Dit was lekker om gebruik te maak van Bergland 15. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergland 15 se terugvoer

Hi Chriswine
Dit was baie lekker om julle te ontvang. Bly julle het dit geniet.
Dankie dat julle die huis so netjies gelaat het.
Julle is enige tyd weer welkom.

Bergland 15
Carmen D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Pragtige uitsig en 'n heerlike kuierplek.

Dis 'n pragtige huis met 'n mooi see-uitsig. Lieflike braai-area met 'n groot tafel om, om te sit as gesin. Kombuis is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chereza V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereza V

Was baie lekker, plek baie netjies en ruim. Mense baie gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Huis het alles in wat mens nodig het. Lieflike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergland 15 se terugvoer

Hi Chereza
Baie bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelaat het. Enige tyd weer welkom.
Groete, George en Erna.

Bergland 15
Sunette J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette J

Lieflik, salig en uitstekend ingerig.

Dit was heerlik om daar te bly. Die huis is so gerieflik ingerig met als wat mens moontlik kon benodig. Dankie ook vir die warm ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergland 15 se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Enige tyd weer welkom.

Bergland 15
Neil O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O
Saam met vriende

Baie lekker.

Die huis was baie netjies en skoon en boonop 'n warm ontvangs. Baie dankie Lorraine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergland 15 se terugvoer

Hi Neil
Dit was n voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete George en Erna

Bergland 15
Koosie T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koosie T
Gesin met tieners

Uitstekende geriewe, hartlike atmosfeer.

Gasheer was baie akkommoderend en vriendelik. Die huis is baie mooi reggemaak met pragtige geriewe. Ongelooflike see-uitsig. Wat 'n uitstekende produk vir so 'n nuwe opknapping. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergland 15 se terugvoer

Hi Koosie
Bly julle het dit geniet. Hopelik as julle weer kom is daar nog 'n paar verbeteringe aangebring. Sal lekker wees om julle weer te akkomodeer.
Groete George en Erna

Bergland 15
Christa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Ons sal weer daar bly.

Lieflike plek. Daar is alles wat jy benodig. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ons familie het 'n wonderlike tyd daar spandeer. Ons sal dit aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergland 15 se terugvoer

Hi Christa,

Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Groete George en Erna

Bergland 15
Corné S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S
Saam met vriende

Dit was lekker.

Die huis was mooier as wat ons verwag het en het 'n pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 15, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eec4e3dda2814db0690bb516fc58a8aac1c327fb1ca51d1d32ea044aeb7a2a7eb0c44289e3ca74f18617203bf71ac11c635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 15 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048674558041 22.291658495701