Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergland 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 15, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bergland 15 is ’n ruim vakansiehuis met ’n lieflike see-uitsig in Groot-Brakrivier, ’n kusdorpie naby Mosselbaai. Die dorp is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en wye verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die verblyf is geskik vir 'n paartjie, gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na ’n rustige wegbreek naby die strand. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers het elk ’n koningingrootte-bed. Gaste in dié kamers deel 2 badkamers.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het ’n TV met DStv, ’n gemaklike sitkamerstel en ’n lieflike uitsig oor die see. Daar is ’n binnebraai-area met ’n etenstafel vir 8, buitebraaigeriewe in die tuin en ’n alarmstelsel en kluise.

Gaste kan visvang, voëlkyk, bootritte, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Bergland 15 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bergland 15
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Ligging

  • Berglandstraat 15, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergland 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 15, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eec4e3dda2814db0690bb516fc58a8aac1c327fb1ca51d1d32ea044aeb7a2a7eb0c44289e3ca74f18617203bf71ac11c635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 15 Bergland Street Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048674558041 22.291658495701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem