Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergliot Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Bergliot Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mike B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mike B
Besigheidsreis

Glad nie voldoen aan my verwagtings nie.

Kamer was sonder lugversorging, het eienaar ingelig, sy het belowe om te reg te stel, maar het nie. Kamer was vuil en ontbyt bedien sonder keuse. geen water in kamer nie en yskas was glad nie aan nie. Geen persoonlike interaksie met kliënte nie, onaangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergliot Guest House se terugvoer

Goeiedag Mike
Kritiek is altyd welkom, mits dit eerlik en deursigtig is.
Jy word met aankoms 28 Maart, deur my bestuurderes ontvang, verwelkom, na jou kamer geneem, op presies dieselfde manier waarop elke ander gas verwelkom word.
As jy kan onthou, ontmoet ek persoonlik my gaste, onder andere jy, vroeg Dinsdagoggend 29 Maart. Jy sal ook die omstandighede onthou. (Nie die platform om te noem dat ek het met krukke geloop het, na n ernstige voetoperasie nie. Steeds, ek het uitgegaan en my gaste , jy inkluis, ontmoet. )
Nadat jy die eerste oggend uitwys dat daar nie n lugversorger-afstandsbeheer vir jou kamer is nie, sal jy onthou dat ek sonder versuim verskoning aanbied, verduidelik dat die beheerders soms uit die kamers verdwyn, die beheerder moet bestel word, dus nie dieselfde dag beskikbaar gaan wees nie. Jy sal ook onthou dat ‘n gas, goedgunstiglik aanbied om sy kamer se beheerder tot jou beskikking te stel. Ek verstaan goed, nie sy plig nie, myne. Onder die omstandighede, ‘n oplossing en goeie gebaar van hierdie gas.
Ons ontbyt bestaan standard uit ‘n verskeidenheid brood, verskeidenheid ontbytgraan, verskeidenheid vrugte, joghurt, vars melk, sap, water, kitskoffie, masjienkoffie. En dan ‘n warm voorbereide ontbyt wat afgewissel word, elke nuwe dag.
Ek twyfel en verskil ten sterkste dat jou kamer vuil was. Na aanleiding van jou klagte, is ek oortuig jy sou my onmiddellik daarop gewys het in dieselfde gesprek hierbo verwys.
Ek twyfel en verskil ten sterkste dat jou kamer nie water gehad het nie. Ook hier is ek oortuig dat jy my onmiddellik hiervan in kennis sou stel.
Of kan dit dalk wees dat jy nie noem dat jy permanente toegang tot 'n elektriese waterfontein in die eetkamer gehad het, waar jy soveel water kon verbruik, as wat jou hartsbegeerte was nie? Gratis. Meer as die standaard waterbottel vereis by vierster+ verblyf.
Ek twyfel nie daaraan dat jou yskas afgeskakel was nie. Ons skakel dit af na elke gas se vertrek. Dis elke gas se vrye reg om te besluit of hy/sy die yskas nodig het al dan nie. Skakel hom gerus aan of los hom af, na jou behoefte.
Persoonlike interaksie by hierdie gastehuis is streng professioneel.
Jy is met jou aankoms verwelkom. Jy is die volgende oggend weer persoonlik genader, hierbo verwys. En jou verblyf was verby na dag twee.
Die aanmerking dat daar geen persoonlike interaksie met (kliente) gaste was nie, maak my uiters, uiters ongemaklik voel. Ek is werklik nie seker wat met hierdie stelling bedoel word nie.
‘n Nare ondervinding inderdaad.

Bergliot Guest House
Marnus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel sommer tuis.

Bergliot B&B het ons sommer dadelik laat tuis voel. Kamer was mooi netjies en skoon. Bergliot is ons nuwe tuiste as ons reis. Dankie Heleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Die ontbyt is fantasties met die lekkerste plaatkoekies en konfyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and tranquil.

From the moment I requested an earlier booking, I knew this was a "home away from home" guesthouse. Nothing was a problem. Our hostess was very friendly and welcoming. The rooms are neat and tidy, and everything you needed was available. Having breakfast included was a treat, and once again everything you would want was in the dining room. I can highly recommend this lovely little place. We will most certainly put this on our list for a re-stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik, skoon en rustig.

Van die oomblik wat ons 'n vroeër bespreking versoek het, het ek geweet ons is tuis. Niks was 'n probleem nie. Ons gasvrou was baie vriendelik en verwelkomend. Die kamers was baie netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit was lekker om die ontbyt ingesluit te hê en alles wat jy wil hê is in die eetkamer. Ek kan die lieflike plek beslis aanbeveel. Ons sal dit beslis op ons lysie sit om weer te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergliot Guest House se terugvoer

Hi Louise

Thank you for your kind words. We were happy to meet you guys and hope to see you again in the near future.

Heleen

Bergliot Guest House
Ada B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B
Enkelreisiger

Fantasties!

Baie mooi met vriendelike personeel en 'n goeie ligging. Dis nie ver van die lughawe af nie en die swembad en tuin is wonderlik. Hulle gee 'n goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf!

Het hier oornag tydens studies en was baie beïndruk, veral met die eienaar se bereidwilligheid om te help aangesien ek op 'n laat vlug na Johannesburg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Cabot Laan, , Edenvale, 1610, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YTljMmE4LTM4MzUtNGFjYy1iZTJjLTMxYjk4ZTBhODBmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 7 Cabot Avenue Eastleigh Ridge 1610 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.126497499352 28.151360750198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem