LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergsicht Country Town Cottages | LekkeSlaap
+44

Bergsicht Country Town Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Bergsicht Country Town Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liza K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer hier bly.

Pragtige, skoon blyplek. Vriendelike ontvangs en hulp. Vir oornag sal ek enige tyd weer hier bly. Vir langer kuier is die ligging in die dorp miskien nie die beste nie, maar die plaas-opsies was reeds almal vol!

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie Liza, vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer alle insette van ons gaste en dit help ons net om te verbeter en groei. Ons hoop om julle weer by ons te sien. Groete, Marileze.

Bergsicht Country Town Cottages
Tertia D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia D
Gesin met tieners

Dit was regtig baie lekker, skoon, netjies en waarde vir geld.

Dit is regtig 'n pragtig plekkie en ons het baie lekker gebly.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dannkie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer alle insette van ons gaste en dit help ons net om te verbeter en groei. Ons hoop om julle weer by ons te sien.
Groete Marileze

Bergsicht Country Town Cottages
Hennie D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gebly, dit het werklik soos ons eie huis gevoel.

Alles was so mooi en netjies en silwer skoon. Ons het gewens ons kon 'n beter uitsig hê oor die dorp en omgewing. Maar nietemin was dit 'n heerlike ervaring.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Hennie, ons is bly julle het die huisie geniet.
Vriendelike groete, Marileze

Bergsicht Country Town Cottages
Ronel P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P
Gesin met tieners

Wonderlik. Jazucci was 'n wenner!

Het elke oomblik baie geniet. Kombuis was wonderlik toegerus. Baie netjies. Die Jazucci was heerlik, ons het toe laat daar gesit en 'n wyntjie gedrink. Is heerlik vir kinders wat bo kan wees, met hulle eie sitkamer. Hulle het die privaatheid baie geniet.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Dankie Ronel,

Baie dankie vir die terugvoer dis baie lekker om te hoor julle het die kuier geniet.
Kom gerus weer.

Groete,
Aneretha

Bergsicht Country Town Cottages
Ursula C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Saam met vriende

Pragtige plek en warm swembad was 'n wenner.

Cottage was van hoogstaande gehalte. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons was persoonlik ontvang en rondgewys en dit het ons baie welkom laat voel. Die klein warm swembad was 'n absolute wenner. Sal verblyf vir almal aanbeveel.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike boodskap, ons waardeer dit baie.

Bergsicht Country Town Cottages
Martie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, gerieflik en skoon.

Sal Bergsicht Country Town Cottages definitief vir iemand aanbeveel wat in Tulbagh se rigting reis. Ons het vir drie weke gereis, by baie plekke geslaap en dit was waarlik waar een van die mees bekostigbare plekke, waarlik waarde vir geld.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie Martie, ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het in Disa Town Cottage. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Groete, Marileze.

Bergsicht Country Town Cottages
Deon D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Dankie tog vir die lugversorgers in die Cottage waarsonder ons dit nie sou oorleef het nie. Die plek is baie netjies en baie gerieflik - dankie.

Jeanne M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Enkelreisiger

Baie netjiese en oulike plekkie.

Ek het namens 'n vriendin uit Duitsland bespreek en sy was baie beïndruk met hoe skoon en netjies die plekkie was.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie Jeanne, ons is bly sy het haar verblyf geniet. Ons hoop om nog meer van julle te sien vorentoe. Groete, Marileze.

Bergsicht Country Town Cottages
Surina P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina P
Gesin met klein kinders

Ons het 'n fantastiese ervaring gehad.

Ons het heerlik gebly en is baie vriendelik ontvang. Alles wat ons nodig gehad het is voorsien en die plekkies is besonder netjies en modern. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en sal verseker weer in die toekoms van hul gebruik maak! Baie dankie vir die heerlike kuier!

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie Surina, dis so lekker om te hoor julle het lekker gebly, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Aneretha

Bergsicht Country Town Cottages
Hanlie D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met vriende

Baie aangenaam, veilig, skoon.

Baie dankie vir die geleentheid om te kon oorslaap op Tulbagh. Sal beslis weer van Bergsicht gebruik maak.

Bergsicht Country Town Cottages's terugvoer

Baie dankie dat jy dit tyd geneem het om 'n resensie te skryf, ons waardeer elke boodskap van ons gaste, en is so bly julle het di tydjie hier geniet.
Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.

Bergsicht Country Town Cottages
Susan R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

'n Heerlike wegbreek vir die naweek.

Die cottages is baie netjies en goed ingerig. Dit voel soos jou huis weg van die huis. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom kuier.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenbergstraat 11, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e8003364ff0431786490e3c6af856186197279c1c9b0207242bdf9d1ea114dfd19ed3faee1574f1e1bfbeb04601c61e174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 11 Witzenberg Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.284404321681 19.144816622021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!