LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergsig Apartment | LekkeSlaap
+17

Bergsig Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 26, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Bergsig Apartment is in Denneoord, George en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Die eienaar woon op die perseel.

Dié woonstel beskik oor 1 kamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Die kamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n enkelslaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dis naby 'n staproete in die woud en gaste kan die Outeniekwaberge vanaf die tuin bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Bergsig Apartment sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Bergsig Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 5de Laan 26, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsig Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R580
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 26, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyj9YVbwuIuhHbtiru6m2TzPvSbqMDZl4dKXWSMWvsvQeA1RC09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (vir 3 persone) 28 5 1 5 26 5th Avenue Denneoord 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.940331 22.471937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!