Denneoord Akkommodasie by Bergsig Apartment | LekkeSlaap
+17

Bergsig Apartment

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Bergsig Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christo N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Sal weer besoek wanneer ons in die George-area is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice.

Will visit again when in George area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Estelle M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Netjies en skoon. Het voldoen aan al ons vereistes.

Het geen klagtes nie. Sal aanbeveel.

Christo T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en netjiese plek.

Mense was gasvry en die plek is baie netjies. Sal dit aanbeveel vir gesin met een of twee kinders. Omgewing is veilig en naby aan geriewe geleë.

Angelos A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelos A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money. Definitely will stay there again.

Bergsig apartment is a very cosy guesthouse in a sleepy suburb. It's so relaxing and comfortable. Will recommend to all.

Bergsig Apartment's terugvoer

Thank you for your review, it is being appreciated. Trust to see you soon again!

Regards,
Erna

Bergsig Apartment
Lesndra C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesndra C
Gesin met tieners

Baie rustige omgewing, gemaklike en ontspannende tuiste.

Wil graag dankie sê aan Erna, het heerlik en gemaklik gebly. Sal beslils Bergsig Apartment aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige en gemaklike tuiste soek!

Bergsig Apartment's terugvoer

Beste Lesandra

Dit was heerlik om julle hier te kon hê.

Bergsig Apartment
Eveleigh B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eveleigh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Baie gasvrye ontvangs.

Baie netjies. Aanpassing sal gedoen moet word van beskrywing om by gastehuis uit te kom. Half dag gesoek voor daar uitgekom het. Daar is strate en lane in George. Geen stortgeriewe.

Cindy C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy C
Gesin met tieners

Enjoyable stay.

We enjoyed our stay in a clean and welcoming unit.

Ryan H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Diego N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diego N
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut fantasties.

Ons het ons tydjie by Bergsig Apartment ten volle geniet. Dit is die ideale plek vir jou gesin.

Marius P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met klein kinders

Lekker en gemaklike gasheer.

Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig.

Rachel W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Bergsig Apartment is geleë in 'n rustige woonbuurt. Dit voel veilig. Die woonstel voldoen aan jou basiese behoeftes. Net jammer daar is nie stortgeriewe nie. Die eienaars is vriendelik, gasvry en hulpvaardig.

Bergsig Apartment's terugvoer

Dankie Rachel. Kom kuier gou weer.

Bergsig Apartment
Hermanus V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hermanus V
Besigheidsreis

Voldoende.

Was goed ontvang. Als in plek soos verwag.

Sylvia B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Baie vriendelike ontvangs.

Is baie vriendelike ontvang. Het tuis gevoel in die mooi plekkie en het heerlik gerus.

Ansu L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu L
Saam met vriende

Lekker, veilig en ontspanne.

Dit was 'n aangename ervaring met wonderlike gasheer en gasvrou.

Bergsig Apartment's terugvoer

Dankie, Ansu, was heerlik om julle hier te kon he!

Bergsig Apartment
Leon S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons wou naby Medi Clinic tuisgaan, en Bergsig Apartment het goed te pas gekom. Ek is 'n baie ligte slaper, maar het nogtans 6 tot 7 ure slaap ingekry. Kan die plek aanbeveel.

Bergsig Apartment's terugvoer

Dankie Leon!. Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Groete
Erna

Bergsig Apartment
Lisa B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met klein kinders

Die verblyf was goed.

Ons was bekommerd, daar was nie 'n TV/DStv, wat gaan ons maak met ons 13 jarige dogter om haar besig te hou vir die 4 dae, maar dinge het goed uitgewerk, die gasvryheid van die eienaars het ons waardeer. Die prys was reg.

Bergsig Apartment's terugvoer

Dankie, Lisa, hoop ons sien julle gou weer!

Bergsig Apartment
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Vanaf R480
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 26, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyj9YVbwuIuhHbtiru6m2TzPvSbqMDZl4dKXWSMWvsvQeA1RC09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 26 5th Avenue Denneoord 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.940331 22.471937
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za