Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ruhan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Bergsig Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Susan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan V

Geen generator nie en geen gasstoof en braairooster pas nie op braaier nie.

2 dae voor die ons verblyf eers laat weet daar is geen generator nie. Geen gasstoof nie en braaier se rooster pas nie op braaier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Het gesin- en troufoto's daar geneem. Venue geskik vir die neem van foto's binne i.g.v reën en ander onvoorsiene omstandighede.

Grondpad na die reën van die laaste paar dae neem baie tyd en veilige bestuur in beslag. Nie aan te beveel vir persone wat voertuig ry met baie lae onderstel nie. Pad kan miskien aandag geniet. Dankie Ruhan vir spoedige terugvoer en ook advies met die neem van foto's. Die aantal kamers is meer as genoeg en geskik vir groot groepe. Ondersoek dalk die moontlikheid van 'n braai-area weg van die voorstoep, aangesien die braai buite op die stoep voor die kamers hinderlik kan wees vir persone wat sensitief is vir rook. Oprit na die huis ook baie steil, en nie aan te beveel vir motors met 'n lae onderstel nie. Ruhan het wel aanbeveel dat ons die pad regs om die huis neem, maar weereens met die reën en die tipe voertuig nie werklik 'n opsie nie. Bes moontlik kan 'n definitiewe pad met plavleisel of sement hierdie probleem oorkom. Die voorafgaande is egter kleinlikhede, maar dien tog vermeld te word, maar doen geen afbreek aan die geskiktheid van Bergsig Holiday Home as verblyfopsie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Gemaklike plaaskuier.

Ons het by Bergsig oorgeslaap na ons 'n troue bygewoon het. Ons het nie baie tyd by die huis self spandeer nie, maar dit was netjies en baie gemaklik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, Petro. Julle is altyd welkom by ons.

Bergsig Holiday Home
Ninette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V
Saam met vriende

Beautiful clean house and friendly staff!

A Wonderful, clean house with lots of space, ideal for a group of friends! Very friendly, helpful owners!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsig Holiday Home se terugvoer

Thank you, Ninette.
We liked having you here. You were wonderful guests.

Bergsig Holiday Home
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroon-pad, Koedoesfontein-plaas 478IQ, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlFT5XpK5nGk3hDTDDIc5SvtoQbcqcNl04APBaTX6LbxHKCwMWO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Venterskroon Road Koedoesfontein Farm 478IQ 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.836411 27.359932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem