Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsight

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Bergsight
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petro F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro F
Gesin met tieners

Onaangenaam.

Ons ontvangs was nie mooi nie, hulle was nie voorbereid vir ons met aankoms nie. Die koppies en borde was vuil in die kas, ons moes dit eers skoonmaak voor gebruik. Die een badkamer se water het nie warm geraak nie, en die ander badkamer se water kon jy nie instel vir 'n gerieflike stort nie. Die WiFi was net by tye aan. Die verblyf met tieners en 'n 1-jarige was dus glad nie 'n plesier met WiFi en water wat 'n probleem was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsight se terugvoer

Goeiemiddag. Jammer as alles verkeerd was. Ons kaste word elke keer voor mense inkom deurgegaan. Daar was geen klag gemaak ter enige tyd nie vir die 2 nagte van die verblyf nie, dus kon ons nie reageer op u ongelukkigheid nie. Groete. Elize

Bergsight
Fanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bergsight was 'n aangename verrassing!

'n Baie mooi wooneenheid met duursame afwerking en volledig toegerus. Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Gesin met tieners

Five star accommodation.

We stayed at Bergsight the weekend of the 3rd and 4th of August 2019. I would highly recommend the accommodation to anybody. Everything was just perfect. Clean, safe and private. Nothing was a problem for the owners. So I would definitely give them a five star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsight se terugvoer

Nel, dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit.

Bergsight
Nicole J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik, eienaar is gaaf en omgewing is baie veilig.

Dis een van die beste plekke in George. Eienaar is die vriendelikste mens ooit. Sal definitief weereens gebruik maak van akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsight se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Nicole. Julle is baie welkom.

Bergsight
Doreen O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen O
Gesin met tieners

Cannot complain about anything.

The place is beautiful, clean and very modern. The hostess went out of her way to make us feel at home. I recommend it to anyone and if I have to go to George, i will definitely not stay in any other place but Bergsight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bergsight se terugvoer

Baie Dankie Doreen. Dit was ook wonderlik om julle as gaste te he. Dit maak my hartjie trots om sulke mooi komplimente te
kry. Kom gerus weer. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Elize

Bergsight
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANKLCt1adeVqupp5Z3ltdbgZ16F6BsDlbIGLBbMjDv8yIS0n6Ru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97368 22.45875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem