Bergview
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R990R693 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rustige atmosfeer en 'n asemrowende berg-uitsig.
Die verblyf beskik oor 2 Tuin-suites met berg-uitsigte en die Delft-dubbelkamer. Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange. Die suites het elkeen 'n kombuisie en 'n veranda. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste het direkte toegang tot die swembad en buitenste braai-area van die binnehof af.
Bergview is stapafstand van die Drostdy Museum, restaurante, winkels en kunsgallerye af en is aan die voet van die Marloth Nasionale Park en Langeberge geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergview het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom