LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergvlei Country Cottage | LekkeSlaap
+22

Bergvlei Country Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Bergvlei Country Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anneke M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M
Saam met vriende

Dit was baie lekker, stil en rustig.

Die pad daarheen is baie, baie sleg.

Chris D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging!

Die huisie is perfek geleë met 'n uitsig oor 'n pragtige vlei en dam. Die uitkykplek oor Natal en die Pongola-riviervallei is asemrowend! Die plek was mooi skoon en Elsabeth maak elke oggend en aand die donkie warm and was skottelgoed. Bring maar al jou kos saam, die dorp is nie naby nie.

Carla P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Gesin met tieners

Lieflike uitsigte!

Heerlik gebly in silwerskoon huis en kon koue verdryf met die sentrale kaggel en baie warm water, danksy Elizabeth se getroue stokery van die donkie. Ongelooflike sterre snags en bedags se uitsig oor die dam en berge maak dat mens weer perspektief kry.

Bergvlei Country Cottage's terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly dat julle dit geniet geniet het. Hopelik kom julle gou weer!

Bergvlei Country Cottage
Hennie P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was uiters skoon en netjies. Dit maak altyd 'n kuier spesiaal!

Die roete-aanwysings na Bergvlei Country Cottage was 100% voldoende. Die feit dat ons gasvrou kom inloer het was baie positief ervaar. Buite was dit bitter koud, maar daar was oorgenoeg hout om die kuierarea in die cottage, asook die slaapkamer wat ons gebruik het lekker warm te hou. Daar was ook voortdurend warm water in die badkamer en in die kombuis ten spyte van die afwesigheid van elektriese geysers. Ons sal beslis weer gaan!

Josh A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing weekend in tranquil environment.

Beautiful setting and great!

Carien P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Pragtige huis, mooi ingerig, voortreflike uitsigte.

Dit is werklik 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het. Baie skoon, netjies en smaakvol ingerig. Onverbeterlike uitsigte en baie rustig. Ons sal beslis weer wil kom en ons kinders saambring.

Bergvlei Country Cottage's terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Bergvlei Country Cottage
Corlia B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B
Saam met vriende

Verkwikkend.

Cottage is ruim en baie goed toegerus, uitsig is pragtig! Vuurherd binne is heerlik as dit koud is. Daar is geen elektrisiteit nie, wel sonkrag vir ligte en laai van selfone, gas vir kombuis en een badkamer en vuurmaak in donkie vir ander badkamer, heel opwindend! Selfoonontvangs as jy opry met die bergpaadjie, vanwaar ook asemrowende uitsig na die ander kant van die berg. Pad na cottage is nie vir lae voertuie nie maar eindresultaat is absoluut die moeite werd. Ingrid en almal is uiters behulpsaam, vriendelik en gasvry. Baie dankie julle!

Bergvlei Country Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.

Bergvlei Country Cottage
Vanaf R1 900
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labella Esperanza Plaas, Luneburg, Wakkerstroom, 3183, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGIyYzZlLTRjNzEtNGUyMC05MTdmLTcyOGQ5MDQzNGQzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 10 persone) 7 5 1 5 Farm Labella Esperanza Luneburg 3183 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.303508333333 30.517936111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!