Port Elizabeth Akkommodasie by Bergvocht Farm Guest House | LekkeSlaap
+20
+20

Bergvocht Farm Guest House

7 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Stadens Gorge Road, Greenfields, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bergvocht Farm Guest House is 'n mooi rustige wegbreekplek by die Lady Slipperberg in die Oos-Kaap naby Port Elizabeth, Jeffreysbaai, Uitenhage en Despatch.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Daar is 'n stoep, toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort en braaigeriewe buite. Daar is ook 'n opslaanswembad vir gaste se gebruik.

Bergvocht Farm lê aan die voet van die berg oorkant die Longmore Natuurreservaat. Die plaas is omring met melkboere, perdeliefhebbers en van die beste restaurante. Gaste wat reg is vir 'n boendoe-dash, is beslis op die regte plek. Duikers, riet- en bosbokke is volop in die berg. Gaste sien ook gereeld visarende, bruinjakkalsvoëls en swartkaalwangvalke, asook 'n bergskilpad of 'n rooikat as hulle gelukkig is. Die Van Stadenskloof Brug is net af in die pad en is in 1905 gebou. Dié brug is steeds die hoogste en nouste brug in die wêreld.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Bergvocht Farm Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Van Stadens Gorge Road, Greenfields, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bergvocht Farm Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Stadens Gorge Road, Greenfields, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5Y2JlMmNhLTU0OTYtNDBiZC04ZjFhLTUyNGE2M2IxOTdhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Van Stadens Gorge Road Greenfields 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.893535674538 25.235975956917
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za