Kroondal Akkommodasie by Berit Country Home and Chapel | LekkeSlaap
+40
+40

Berit Country Home and Chapel

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschfontein Plaas, Oorsaakweg, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Berit Country Home and Chapel is 10 km suid van Rustenburg op 'n landbou-kleinhoewe van 2,9 hektaar geleë. Die perseel is hooggeleë en spog met 'n panoramiese uitsig van die Magaliesberge. 'n Spoggerige en rustige omgewing bederf die gaste by Berit. Ver van 'n besige leefstyl, dien dit as 'n plek van vrede en ontvlugting.

Gaste kan kies tussen 8 ruim en luukse kamers met weelderige en suite-badkamers en 1 wittebrood-suite met 'n luukse en suite-badkamer. Die kamers is met olieskilderye, Persiese tapyte en soliede inheemse meubels versier, wat deur ons onderskeie gaste waardeer sal word. Die kamers gee 'n huislike gevoel en vloei op 'n veranda uit.

Luukse en suite-kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, baddens, wasbakke en toilette is beskikbaar. Platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, lugversorging, ketels, yskasssies, kluise en swart- en geelhoutmeubels. Gansdons-duvets en luukse perkallinne, skilderye en Persiese tapyte bewys die strewe na kwaliteit.

Die kapel is 'n pragtige prentjie van grasie, rustigheid en simboliek. Die venue sorg vir 40 gaste wat kan sit.

Ons bied ook 'n groot lapa wat ideaal is vir kleiner informele funksies.

Onthaal jou kollegas, gesin of vriende in ons restaurant vir 'n onvergeetlik hoëre kookkuns-ervaring. Ons bied bykomend konferensiegeriewe vir tot 15 afgevaardigdes aan en is trots op uitstaande en vooraanstaande diens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Berit Country Home and Chapel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Boschfontein Plaas, Oorsaakweg, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Berit Country Home and Chapel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschfontein Plaas, Oorsaakweg, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNGM2NmU4LWE3OTAtNDA0Zi1hNGFiLThiYjk4NTQ0ZDc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 The Farm Boschfontein Oorsaak Road 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.770291143325 27.289674282074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za