Berkeley House
Beskrywing
Berkeley House bied gerieflike B&B-verblyf in Durban-noord, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 8 individueel versierde gastekamers met 'n Franse-platteland atmosfeer.
Elke kamer is versier met sy eie unieke sjarme en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, lugversorging, 'n lessenaar, komplimentêre toiletware, 'n spieëltafel, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié B&B bied 'n eetarea buite wat oor die swembad uitkyk, of ontbyt kan in die eetarea binne geniet word wat 'n skootrekenaar-toonbank en WiFi het. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die ligging bied toegang tot strande, winkelsentrums, Beachwood Gholfbaan, restaurante, kroeë, Suncoast Casino and Entertainment, Moses Mabhida Stadium en Kings Park Stadium. Die ligging is ideaal vir diegene wat Durban se stad en KwaZulu-Natal se Noordkus wil verken.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Berkeley House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |