LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berlin Falls Country Estate | LekkeSlaap
+35

Berlin Falls Country Estate

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berlin Falls-straat, Plaas 506, erfdeel 458, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berlin Falls Country Estate is net buite Graskop, slegs 800 m vanaf die Berlynwaterval. Die ligging is ideaal vir gaste wat die nabye besienswaardighede wil verken soos die Lisbonwaterval, God's Window, Wonder View-uitkykpunt en Bourke's Luck Kolkgate.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamer, elk met 'n privaat badkamer en 'n stoep. Elke kamer is toegerus met 'n klerekas en 'n ketel. 'n Volledige Engelse ontbyt word elke oggend bedien teen ekstra koste. Daar is ook 'n restaurant op die perseel wat Afrika-disse bedien. Die lodge bied privaat parkeerplek, gratis internettoegang, 'n gemeenskaplike sitkamer en TV- area, braaigeriewe, 'n kroeg en 'n tuin.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan in of gaste kan die Drie Rondawels of the Krugerwildtuin besoek wat slegs 'n uur se ry weg is. Hoedspruit Eastgate Lughawe is die naaste lughawe en is 112 km vanaf die verblyf.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Berlin Falls Country Estate
Netheid
3.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Berlin Falls-straat, Plaas 506, erfdeel 458, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Berlin Falls Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berlin Falls-straat, Plaas 506, erfdeel 458, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApQYlSGx2xak3G0iUBauHPL28pIexKOfK0XAtHzgYnk125QuKIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Berlin Falls Road Farm 506, portion 458 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.850786934334 30.843590497971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!