Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermandy

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 367

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Bermandy
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Yolanda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F
Gesin met klein kinders

Perfekte ontspannings naweek na 'n besige week!

Dit was 'n wonderlike naweek en die huis was perfek. Daar is wel net 'n paar aanpassings wat gemaak kan word t.o.v. die kombuisinhoud. 1) Meer plastiek bakke vir soos skyfies en vir die kleintjies vir pap of verversings. 2) 'n Braaibak vir vleis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj L
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek in Bermandy gehad.

Ligging is fantasties, naby die strand. Netjies en skoon, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martha V
Saam met vriende

'n Lekker wegbreekplek.

Daar is niks lekkerder as om 'n plek te bespreek en kry waarna jy gesoek het nie. Die skoonheid van die natuur, vriendelikheid van die mense en dan ook so na aan die strand. Ons het lekker gebly en baie lekker gekuier. Sal die definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donsie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donsie N

Dit was heerlik en lekker stil.

Ons het regtig baie lekker gebly en alles was baie mooi skoon en gerieflik. Ek dink net dat hulle na die stortkop kan kyk wat nie lekker spuit in die onderste stort nie en ons het regtig 'n "casserole" gemis om die braaivleis in te sit. Verder het ons geen probleem gehad nie. Ons sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee C

Heerlike ruim, gerieflike huis met talle ekstras.

Toegerus met luukses, soos 'n skottelgoedwasser. Gerieflike braaikamer vir slegte weer. Silwerskoon met goeie linne. Steiltrappe na die hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsea A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chelsea A
Saam met vriende

Lovely stay and peaceful location.

We had a lovely stay at Bermandy thanks to an alternative suggestion when booking. Although there were minor disturbances with the alarm, Yolanda went out of her way to get the remote fixed for us. The place was very clean and bigger than expected. We also felt that the setup was a bit weird in terms of furniture placement as there was no seating in front of the TV for those who wanted to relax and watch something. The rooms were exactly as in the photos (the beds were too soft for some of us). Despite the rainy weather, we found that the beach was just a short walk over a few dunes. We look forward to returning one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerine-singel 3749, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b8d5419842eab5038deb47140e24224fdac04a8a61b10e3e7be06d3426731172227df36f5299840a2fe3ac964cf60e363b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3749 Nerine Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.360591 18.902336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem