Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermuda 302

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Bermuda 302
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kay K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kay K
Gesin met tieners

Enjoyable.

Excellent view and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Thank you for the feedback. Love to see you again.

Bermuda 302
Steve V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V

Sal weer terugkeer.

Baie lekker gebly, dankie. Alles het goed afgeloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die oorsig. Ons is bly as jy sielerus kon ervaar.

Bermuda 302
Dineo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M
Gesin met klein kinders

Fantastic.

I loved the place, close to the shopping centre, quiet and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Thank you for the review. We look forward to your next visit

Bermuda 302
Anica V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anica V
Saam met vriende

Groot balkon met pragtige see-uitsig.

Die eenheid is goed ingerig en was netjies en skoon. Die twee kamers wat na die balkon lei, is lekker ruim. Ons het baie tyd op die balkon deurgebring met 'n pragtige see-uitsig en 'n hele paar keer dolfyne gesien. Die gasbraai op die balkon was handig op 'n reënerige aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is goed gelee op die hoofstrand van Ballito en bied asemrowende uitsigte

Bermuda 302
Stephanie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir ons geld.

Baie gerieflik. Skoon woonstel. Ligging uitstekend. Alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

View, view, view! Unit offers a relaxing stay. The sound of the waves at your doorstep is jus fabulous.

Offers a family a nice getaway with the beach on your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is lekker grieflike naby die hoofstrand en naby winkels. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet.

Bermuda 302
Brian D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well situated, comfortable stay.

Apartment very conveniently located close to swimming beach and amenities. Apartment floors need a thorough cleaning as well as the patio chairs which are quite dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Thank you for the review. Your remarks are noted and will be followed up. Remember the unit is on the beachfront and has to endure a lot of sand and wind.

Bermuda 302
Daleen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende verblyf.

Bermuda 302
Paul M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Gesin met tieners

Die woonstel was pragtig en netjies. Daar was niks wat tekort was nie.

Behalwe die netheid, is die ligging van die woonstel perfek. Die uitsig oor die see in die oggend is beautiful. Dit was een van diie lekkerste seevakansies wat ek nog ooit op was en Bermuda 302 is 'n groot rede daarvoor. Almal wat ek mee gesels het, was vreeslik hulpvaardig en vriendelik. Baie dankie aan almal betrokke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is trots op die eenheid. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Bermuda 302
Elna D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Gesin met tieners

Direk op swemstrand en gerieflike staproete teen strand.

Woonstelle aan weerskante het kragopwekkers gehad, jammer Bermuda 302 het nie. Bermuda G4 het 'n invertor gehad, wat ek sal aanbeveel vir Bermuda 302 ook. My man slaap met 'n slaapapnee-masjien en met beurtkrag was party nagte net 4 ure slaap. Bedags moes hy sy slaap inhaal as daar krag was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Alle voorstelle is deur gegee aan die eienaar. Dis jammer julle het nie voor die tyd uitgevind oor die gebruik van die inverter anders kon julle eie saam gebring het.

Bermuda 302
Lynette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Heerlike ontspanning.

Fantastiese see-uitsig en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie trots op die eenheid.

Bermuda 302
Ancois B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois B
Gesin met tieners

Baie gerieflik geleë.

Dit is naby aan die strand asook winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om jou weer te sien

Bermuda 302
Marco T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco T
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation.

Pleasant stay and being close to the main beach was very nice. Apartment was neat and had a decent amount of space for the whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Thank you for the review. The unit is indeed very pleasantly placed.

Bermuda 302
Hanita S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S

Dit was absoluut hemels.

Die woonstel is op die strand geleë met 'n see-uitsig vanaf die balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek

Groete,
Karen

Bermuda 302
Willem K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow dit was die beste in baie jare.

Maklik om te bespreek, diens en terugvoer uit die boonste rakke. Dan die verblyf en see-uitsig onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Gesin met klein kinders

Accommodation on the beach.

Cannot complain about anything relating to the accommodation. Great view and ideally located! A neighbouring unit (people staying permanent I think) was a bit noisy until late some evenings, but other than that would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa A
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging en die woonstel is ruim.

Kinders wat geraas maak in die swembad 05:30 elke oggend was bietjie steurend omdat kamer reg by swembad geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuleleni M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thuleleni M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

I think whenever a guest is complaining, booking agents needs to come and check if it is true because we ended up living in fear when we were told that were were making noise whilst we weren't, otherwise we enjoyed our holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons het baie lekker gebly by Bermuda 302. Dié beste verblyf wat ons al bespreek het in Ballito! Baie sentraal geleë en stapafstand van 'n lekker swemstrand af. Baie mooi uitsig en vreeslik lekker om heeltyd die see te kan hoor en sien. Die eenheid is baie netjies en mooi binne. Als is baie gerieflik en veilig. Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel. Ons sal binnekort weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Tot volgende keer, bly veilig en gesond.
Groete
Karen

Bermuda 302
Elaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Enjoyed the view from the balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Gesin met klein kinders

Perfekte see-vakansie met 'n uitsig.

Baie netjiese woonstel, die mooiste see-uitsig. Dis beslis kindervriendelik. Die lekkerste, groot stoep. Loopafstand van swemstrand. Groot grasperk onder met 'n lekker swembad. Kort net 'n tuimeldroër vir klam handdoeke, anders is als perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Msebenzi M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Msebenzi M
Gesin met klein kinders

Wow. Nice view

Nice property to book

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncamisile Yvonne M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncamisile Yvonne M
Saam met vriende

The place was nice and clean.

It is accessible and very close to the shopping center. The agent responded very quickly to my messages and took into consideration my special request.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Thank you for the lovely review, it is a pleasure hosting such lovely guests

Bermuda 302
Hanita S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S
Gesin met tieners

Ons vakansie was kort - net 2 dae, maar was definitief die moeite werd.

Die woonstel is absoluut pragtig en baie netjies. Alles is in 100% werkende toestand. Dit is op strand geleë en jy hoor die heeltyd die see in die agtergrond. Baie veilig, ons het vroegoggend en saans op die strand gaan stap. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in hierdie eenheid - ruim en modern met 'n mooi uitsig op die see. Veilige onderdakparkeerplek.

Baie lekker gebly in hierdie eenheid - ruim en modern met 'n mooi uitsig op die see. Veilige onderdakparkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refiloe L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe L
Saam met vriende

All was good and we had fun and the place is too quiet and relaxing.

The only thing I was disappointed on is Bermuda don't offer toilet rolls to the client.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis W
Saam met vriende

Woonstel is goed met goeie uitsig.

Ons moes 'n addisionele bedrag van R1 650 vir die agent betaal vir deposito ens alhoewel sy die faktuur slegs vir R1 350 was. Sy het eenvoudig net R300 afgetrek van die deposito af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deshica N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deshica N

Great location - excellent value for money.

We loved staying at the apartment. The location was great and hearing and seeing the sea every morning was a treat. We chose not to use the cleaning services as my parents were with me and due to their comorbidities we did not want to risk having other people in the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe R
Gesin met tieners

Goeie akkommodasie en ligging sorg vir 'n gemaklike wegbreek.

Uitstekende ligging, voldoende spasie en parkering, mooi uitsig, gemaklike, goed toegeruste en redelik onlangs opgeknapte akkommodasie met moderne kombuis en afwerkings, en dan natuurlik WiFi en 'n Slim-TV. Ons sal dit weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela B
Gesin met klein kinders

Loved every minute of it. Staff was awesome. 1 problem.

They need to sort out their electricity. Was not impressed that the power tripped at 8:30 every evening. Electrician was sent out problem not sorted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Thank you for taking my call and the lovely chat. I have an electrician going out to the flat again this morning and have let him know the issues. I look forward to you booking with us again

Bermuda 302
Theuns H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Lekker naby die swemstrand en ander winkels en eetplekke.

Ons het baie lekker gekuier. Lekker naby die swem strand, en ander winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlizette T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlizette T
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en elke sent die moeite werd.

Netjies en skoon geriewe. Baie vars lug en oop. Lief die plek vreeslik. Sal enige tyd weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiedag Hanlizette,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

Bermuda 302
Matebogo T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matebogo T
Saam met vriende

Beautiful place.

Clean and beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Good afternoon Matebogo
Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again
Kind Regards,
Karen
Chas Everitt Ballito

Bermuda 302
Alena E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alena E
Gesin met tieners

Aangenaam.

Netjiese skoon woonstel, naby hoofstrand en sakesentrum. Vriendelike en professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tianca S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en naby strand.

Baie lekker en moderne verblyf, baie netjies en naby die swemstrand asook lekker eetplekke. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, net te kort.

Die skoonmaakdiens is van swak gehalte. Ons het wel die skottelgoed gewas, want ons het net uitgeëet. Die vloere is morsig vuil, jy kan nie kaalvoet loop nie dan is jou voete vol sand of krummels en swart onder. Ek het dit onder die skoonmaakdame se aandag gebring. Sy weet niks van vensters skoonmaak nie, die venster is probeer skoonmaak, maar vol strepe, nie blink gevryf nie. Wie die toesighouding doen weet ek nie, maar sy sal geleer moet word om ordentlik skoon te maak. Ek het gesien toe ons ry staan die meeste van hul al net na 12:00 buite gereed om huis toe te gaan. Stoepe is net so vuil, vuilgoed word in hoeke gevee en nie opgetel nie, kyk maar by trappe by 302 asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met vriende

Die eenheid is baie gerieflik en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiemiddag Johan

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek.

Groete
Karen

Bermuda 302
Liz-marie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz-marie C

Rustig en ontspannend.

Bermuda 302 was netjies met mooi uitsig oor die see. Sal beslis weer na die eenheid gaan, maar dit is ongelukkig nie 100% rolstoelvriendelik nie. Daar is genoeg spasie om te beweeg met 'n rolstoel, maar die badkamers is glad nie rolstoelvriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiemiddag Liz-marie,

Baie dankie vir u terugvoering en die inligting oor die spasie vir 'n rolstoel in die badkamers. Ons het dit aangemerk op die webwerf.

Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete,
Karen

Bermuda 302
Amanda C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi seaviews en op die strand.

Heerlike woonstel op die strand met mooi seaview. Baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiemiddag Amanda,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor.

Groete,
Karen

Bermuda 302
Tommie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie P
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie aangenaam. Daar het een klein bordjie en een mes gekort by die eetware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiedag Tommie, dankie vir die resensie

Ons sien daarna uit om weer van u te hoor

Groete
Karen von Wielligh

Bermuda 302
Nadine D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Enkelreisiger

Wonderlik.

Die slotte van meeste van die deure sukkel om oop te maak. Dis frustrerend! Verder is dit puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met klein kinders

Inligting oor woonstel nie akkuraat nie: Chas Everitt eers nie hulpvaardig nie, maar na erge woordewisseling "they came through".

Die inligting op alle korrespondensie behoort akkuraat te wees. Die woonstel self was bo verwagting baie goeie waarde vir geld. Die ligging is uitstekend. Ek sal beslis weer gaan noudat ek bewus is van die "pit-falls" rakende die smart card. Ek het geleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Dankie vir die resensie Toni
Enigiets waaraan u kan dink om die beskrywing op die webwerf te verbeter sal waardeur word.
Eenheid het net Family View DSTV beskikbaar en ongelukkig word 'n dekodeerder en die slimkaart gekoppel deesdae, en kan nie op ander masjiene werk nie.
Net bly ons het 'n spaar dekodeerder gehad om vir u te leen.

Groete
Karen von Wielligh


Bermuda 302
Leon B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met vriende

Wonderlike tyd.

Goed geleë. Baie goed toegerus. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Leon.

Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Karen @ Chas Everitt Ballito

Bermuda 302
Estie S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie S
Saam met vriende

Aangename verblyf in Ballito

Die woonstel was goed toegerus, skoon, ruim en die groot stoep met tafel en stoele was baie gerieflik. Die groot glasdeure van die woonkamer en twee slaapkamers het dit soos 'n regte see-vakansie laat voel. Dis baie naby aan die strand, en die toegangsbeheer tot die blok met 'n insleutelkode het mens veilig laat voel. Die blok se trappe na die grasperk was net seepglad na die reën, en mens moet net daarop bedag wees. Die afhaal en afgee van die sleutels was maklik en gerieflik. Die hoofslaapkamer se bed kan dalk vir party te hard wees. Ons het die wegbreek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiemiddag Estie,
Baie dankie vir die resensie ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Vriendelike Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

Bermuda 302
Joggie R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is werklik 'n baie lekker mooi en duursame woonstel, maar (O, wee!) niemand het genoem daar word aan woonstel 304 gebou en gebreek nie. Dit sou ook seker nie so erg gewees het as ons net middagslapies kon geniet en net later in die oggend kon wakker word nie. Daarvan het dadels gekom. Aangesien hulle vanaf 08:00 tot 17:00 gewerk het, ons het gebly maar mense in 303 het gevra om ander verblyf. Bo en behalwe die probleem sal ek weer soontoe gaan - net met waarskuwing van werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Goeiemore,
Dankie vir u terugvoering. Ek vra om verskoning re die konstruksie by 304. Die bouers het laat weet die meeste van die werk was al klaar voor u aankoms, maar blykbaar was hulle besig om teëls te sny. Toe die gas in 303 ons geskakel het was dit die eerste wat ons bewus was hiervan, en bouers het laat weet dit is net die een middag wat hulle so geraas het, maar nou sien ek dit was nie so nie. Ek vra nederig om verskoning en sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete
Karen von Wielligh

Bermuda 302
Avril P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Die eenheid is seker die beste wat ek nog in Ballito in gewoon het. Die meubels en eetgerei en breekware is van die hoogste gehalte. Die plaaslike agent Karen is uiters professioneel en niks is vir haar te veel nie. Dit was regtig 'n uitstaande naweek en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bermuda 302 se terugvoer

Dankie Avril vir die mooi resensie, net 'n plesier!
Groete Karen

Bermuda 302
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWcM3uCmmHH8No2x35N7rKsYgdIvttH4Zc4uh40fK9lobgYL8pX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 182 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53247 31.22257