Bermuda 302
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 390R1 182 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bermuda 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders nie ouer as 12.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte, en dit is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelstapelbed in die derde slaapkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei. Die eenheid het WiFi en 'n slim-TV. Gaste moet hul eie Netflix- of DStv-rekening gebruik.
Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en gasbraaigeriewe.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en daar is oopparkeerplek vir 1 voertuig . Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Dit is stapafstand van die strand af en 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Bermuda 302 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 595
Jaar gelys 9
Ligging
- Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bermuda 302 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom