LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bermuda 505 | LekkeSlaap
+18

Bermuda 505

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bermuda 505 is 'n woonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Ballito. Dié prentjiemooi dorpie spog met lang strande en is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige wegbreek by die see.

Dié drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes met 2 kinders en bied 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n plafonwaaier en 'n TV. Die eenheid het 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Handdoeke word nie voorsien nie.

'n Skoonmaakdiens van 1 uur is Maandag tot Saterdag beskikbaar, maar nie op openbare vakansiedae nie. Dit sluit beddens opmaak, badkamers en braai skoonmaak, en vloere vee en mop. Dit sluit nie skottelgoed was in nie.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in.

Besprekings vir gaste onder 25 jaar sonder ouertoesig word nie aanvaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bermuda 505 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Bermuda 505
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Compensation Beach-weg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bermuda 505 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ZP159yQa2MybgIpWwnCdtmiGkL2WokBh2jdlSUmbCKQDoNxgH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 175  per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.532494221254 31.222534168295
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!