Bermuda Splendour

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R530-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Bermuda Splendour
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Die balans is 14 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is saam met die balans betaalbaar.
Ongelukkig het ons geen kredietkaartgeriewe nie.
Gaste moet asseblief hul eie Single View DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring.
Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let wel, ons laat nie studente- of matriekbesprekings toe nie, selfs al bespreek hul ouers namens hulle. Hulle sal weggewys word met aankoms, sonder enige terugbetaling.
Alhoewel ons moeite doen om ons woonstelle op 'n hoë standaard te hou, sal ons nie aanspreeklik wees vir enige skoonmaak- en instandhoudingsprobleme nie aangesien al die woonstelle deur onafhanklike skoonmaakmaatskappye skoongemaak word.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Bermuda Splendour gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 995 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za