Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernallys Fishing Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 47 resensies vir Bernallys Fishing Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Tommie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie B

Relaxing and rustic destination.

Very nice relaxing and rustic destination. We spent our time fishing, braaing by a nice campfire and spending time in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan C
Gesin met klein kinders

Was baie rustig maar ons het lekker vis gevang en gekuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene L
Gesin met tieners

Nice place for fishing but Giant Heron house is far from what the photo's show.

Photo's on the website must have been taken a very long time ago.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend en privaat. Ideale wegbreek uit die stad se gewoel en geraas.

Ons kon ongelukkig net die Sondagnag oorslaap. Hulle het Sondagnag by my woning ingebreek en ons moes Maandag inderhaas terugkeer. Ek het met Bernally gerëel om die oorblywende dae en 2 nagte later in die jaar te kom gebruik. Hy het ingestem. Ek sal jou vroegtydig laat weet wanneer. Dankie vir jou professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M
Enkelreisiger

It was more like haven on earth. The peace, the birds.

I am coming from the city, where there are taxis, buses and lot of noise. So staying at a farm was like a dream come true.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a very pleasant weekend, the management was very accommodating.

Excellent place to go fishing and not expensive. Would visit again, can be upgraded a bit and a microwave would be helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Harry K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pad is vol modder, amper vasgesit. Dam nie gebruikersvriendelik nie. Beloftes nie nagekom.

Met ons aankoms moes ek 3 maal skakel om by die hek ingelaat te word. Die pad was vol modder na die reën, en my voertuig het amper vasgesit. Die pad word nie onderhou nie. Ek het betaal vir hout om 'n vuur te maak, wat belowe was om af te lewer, wat nooit gebeur het nie. Die meubels is verwaarloos, gloeilampe was nie werkend nie, gas was klaar na een ketel water gekook was. Die dam was nie heeltemal toeganklik vir visvang nie, aangesien daar dooie bome en stompe was wat verhinder het om in te gooi. Die dekke wat aangebring is om op te loop was gehawend, geen planke meer nie. Dus, my beskeie opinie is dat daar daadwerklik aandag geskenk moet word aan al die fasette van die oord. Ek sal beslis nie weer daar gaan kamp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udo R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Udo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Min slaap.

Die bed en kussings is baie oud en ongemaklik. As die bed jou nie wakker hou nie, sal die mozzies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M

Beste Bosveld ondervinding sover. Eienaar baie hulpvaardig.

As jy 5 ster wil bly, nee. Hierdie is 'n visvang/bosveld ondervinding en moet beslis so bly. Die dekor/beddens kort miskien bietjie opknapwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, naby alles, maar tog uit die stad uit. Lekker plek om die siel te herlaai.

Lekker om te gaan stap op na die damme toe en 'n glasie sjampanje te geniet en rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal weer terug gaan. Dit was rustig en net wat ons nodig gehad het.

Wens net mens kon plan maak met die brommers. Dit was partykeer ondraaglik. Weet dis niemand se skuld, maar dit was ons enigste probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-marie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, groen, veilig, rustig, vriendelik.

Heerlike plekkie vir 'n naweek om weg te kom! Die eienaar is vreeslik behulpsaam en ons mooi gehelp. Dis vreeslik mooi en stil. Twee dammetjies het water gehad en staproetes is baie oulik. Ons het gekamp en alles gehad wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein D
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Die verblyf was netjies en skoon, maar vir visvangdoeleindes sal ek beslis nie die plek aanbeveel nie. Die damme is almal leeg. Daar was net 1 met water en hy was so vlak dat jy die modder daar in kon sien. Daar was iemand ook daar wat sê hierdie damme het al 4 jaar terug opgedroog. Die plek is baie verwaarloos. Staan plekkies langs die dam wat wel water het was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n kort goedkoop wegbreek.

Alhoewel dit baie basies is, was dit skoon, en veilig met wagte wat rondloop. Klein goedjies ontbreek soos glase en die hut was redelik warm so n waaier sal handig wees, maar andersins sal ek graag terug gaan, veral as die dam vol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freude B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freude B
Enkelreisiger

Rustic charm.

Ongelooflike rustige en mooi area, kampeerplekke is reg op die damwal. Kon my hondjie saamvat en dit was so lekker om saam met haar op die plaas te kon rondstap. Eienaar het my ook 'n gratis opgradering na 'n ander huisie gegee omdat ander kampeerders eers 2 dae later gekom het. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker wegbreek van die stad se lawaai en rumoer.

Die area en verblyf was rustig en lekker. Net een negatief was dat die kussings 'n bietjie aan die pap kant was en dit het ons slaap so 'n bietjie bederf, maar anders was daar geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Universiteit Van Pretoria U - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Universiteit Van Pretoria U
Gesin met klein kinders

Very very basic accommodation.

You get what you paid for but cleanliness can be improved on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n rustige naweek.

Was lekker om 'n nuwe ervaring te kon hê met die houthuisie. Dis regtig net die basiese goed. Nie vir mense wat gewoond is an luukse goed nie. Houthuisies kort net bietjie aandag van die eienaar. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole R
Saam met vriende

Nice stay, quiet and relaxed atmosphere.

Had a good time, quiet, safe and very relaxed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Lieflike skoon, netjiese plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, uit die boonste rakke.

Ongelooflike ervaring, beveel dit vir enigiemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie beïndruk nie - woonstel was nie behoorlik skoongemaak nie. Spinnerakke en stof op gordyne. Hout wat voorsien is was half nat.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Baie lekker. Baie netjies.

Dit is rustig en die kaggelvuur was heerlik. Ek sal enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en netjies.

Was 'n netjiese kamer met 'n lekker kaggel. Perfek vir een aand se wegkom. Visse bietjie skaam in die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik mooi, gevoel of ons in 'n boomhuis bly.

Van die aankoms en ontmoeting met Bernard was dit baie gasvry en so mooi! Sal beslis weer teruggaan en hierdie keer bietjie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard A
Saam met vriende

Gone fishing, but nothing caught.

A very nice cosy spot, nothing flashy but convenient and easy to use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed every moment at Bernallys Fishing Lodge. Great value for money and beautiful environment.

Excellent value for money. Beautiful and tranquil environment. The cottage was clean, secluded and more than we anticipated. Will definitely visit Bernallys Fishing Lodge again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcus G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil, in die bos, weg van alles en almal.

Wat ek baie geniet het was die feit dat hulle so behulpsaam was, die plek is klein, netjies, niks fancy nie, net wat 'n paartjie soek om te verkeer en rustig wees, lekker staproetes en visvang, sal belis weer daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alena V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alena V
Saam met vriende

Stil en ontspannend.

Baie mooi ligging met uitstekende visvanggeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en heerlik.

Alhoewel die groot dam leeg was kon ons stokke ingooi by die kleiner damme met heelwat byte. Dankie Bernard dat jy vir ons gewag het. Jou gasvryheid en vriendelikheid word hoogs waardeer. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tammy H
Saam met vriende

Terrible.

Our experience was terrible. We did not get the chalet we originally booked and were put in a unit that was extremely run-down, old and dirty. It is not even a chalet that's being advertised. We didn't even stay the night, we ended up going home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bernallys Fishing Lodge se terugvoer

Hi Tammy,

I am terribly sorry the place did not suite you, however I'm sure you were happy with the full refund.

Kind regards,

Bernard

Bernallys Fishing Lodge
Ilze B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B
Saam met vriende

Lekker wegbreekplek.

Lekker wegbreekplek. Toegerus met die nodige toebehore en kamp-vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yogan H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yogan H
Gesin met tieners

Lovely place, relaxing and service from Bernard was great!

The place is lovely the fishing area is beautiful at sunset. Very relaxing, would have preferred to change the accommodation though to the newer chalets. Will do that next time round. Overall happy with the service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui N
Saam met vriende

Mini breakaway, relaxing!

We had a relaxing weekend at Bernally's. Beautiful property with great spots for a braai and big willow trees to lie under and forget about the city! Pity about the main dam being empty. We will definitely be back once it's full again! We had a great weekend, thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verskriklik lekker!

Ten spyte van die reën het ons lekker gebly. Die hut was ruim en die mense gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

We had an amazing stay. Peaceful.

We had an amazing time, it was peaceful and quiet, we loved the house. For us it was a perfect getaway. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius P
Enkelreisiger

Lekker en lekker koud.

Bernard was 'n goeie gasheer. Hy was behulpsaam en vriendelik. Ek het koud gekry in die fisherman's cottage want dit is swak geïsoleer, maar hy het vinnig te hulpe gekom. Die braai buite was vuil en het geruik na ou vis wat nie lekker was nie, dit en die koue was al wat my gepla het. Verder sal ek weer daarnatoe gaan vir 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Goeie en stil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy U - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow we really had a good time!

Well I arrived with my partner and was greeted by the owner. He said since we are the only campers for the next 2 nights he would rather put us up in a chalet at the same price as camping. And I must say the cottage was great. It had a nice fireplace, bathroom was nice and kitchen. All in all it was really nice, the main dam is very low but the other 3 smaller dams were full and the fishing was awesome. So all i have to say to Bernard the owner thank you for the super service and a great weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sarie S

Lekker saam met familie gekuier, maar die oord was erg verwaarloos en teleurstellend.

Hierdie oord is erg verwaarloos en die webtuiste foto's is baie misleidend. Die behuising is swak toegerus en nie op standaard nie. Die plek was wel netjies en skoon en daar was warm water. Die damme wat gewys word bestaan nie meer nie, dit is water poele en dus nie bevredigend nie. Ek sou nie hierdie oord meer aanbeveel nie. Baie teleurstellende ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriana L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adriana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointing!

Got there early at 10 am as arranged, went in and announced our arrival and were told by a guy that he would let us in at the gate to follow him down. And so we waited about 10 minutes only to see him climb into a vehicle and drive away without us. We eventually were told by another guest that the gate was unlocked so we let ourselves in and drove down to where we thought the cabins might be. After about another hour or so we eventually settled down into a cabin. Shortly thereafter the guy smashed into a tree about 4 meters away from our car so we quickly moved our vehicle into safety. What a waste of time, no fish biting in the "big dam" the entire time, apparently this dam was completely dried up not so long ago and the only thing in the dam was thousands of tadpoles and birds. The other dams were ponds, one cast with our fly fishing rod and you're on the other side. For the serious fisherman, don't waste your time here! The pictures on the site are not recent and no longer paint a true picture of this place and we have taken several just in case you would like to see. Broken pathways and muddy paths. Good for spending time with the kids/grandkids, canoeing and birdwatching or canned fishing in the ponds/small streams, ablutions were clean and cabins ok. First and last time to this place. Please update to recent pictures and please inform people that the main dam suffered a severe catastrophe in the drought period and was completely emptied out! Thus not letting people believe that you cast far into the dam and catch big fish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit V
Gesin met tieners

Uiters teleurstellend en nie die geld werd nie.

Ek dink nie die plek is die geld werd wat ek betaal het nie, die eienaar/gasheer was duidelik aangeklam en het van drank gestink toe ons net na 16:00 daar aangekom het. Ek het hom gelukkig die oggend gebel en hy het toe nie eers van ons bespreking geweet nie. Ons is in die Kingfisher Chalet ingesit en nie die Giant Heron soos bespreek nie, seker nie 'n probleem nie behalwe dat my tienerdogter en -seun 'n dubbelbed moes deel. Geriewe is maar primitief, maar het darem warm water gehad en die beddegoed het skoon gelyk. Ek dink daar moet melding gemaak word dat die plaas grens aan 'n informele nedersetting met baie mense wat teen die grensdraad rondbeweeg, dit maak mens onrustig wanneer die son eers gesak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area/ hut was in order and surroundings great.

Not a pleasant stay - started off unpleasant but facilities are good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQ2ZTY0LTlkYTktNGVhMS05YTIyLWFkNDc3ZTMzZDU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 47 5 1 4 Portion 21 Vaalbank Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.984892518104 27.527969777584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem