Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernallys Fishing Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R270 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bernallys Fishing Lodge bied hutte, tente en 'n kampeerterrein op 'n privaat plaas 2 km vanaf Magaliesburg. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n buitelug-wegbreek uit die stad se gedruis.

Verblyf is beskikbaar in ten volle gemeubileerde selfsorg-chalets met kaggels. Die lodge het ook 'n kampeerterrein en tente. Elke chalet het 1 of 2 slaapkamers met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Sommige eenhede deel badkamers en die ander het toegang tot en suite- of aparte badkamers. Meeste kampeerplekke het elektriese ligte en daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Klein, goedgemanierde troeteldiere kan saamkom indien vooraf gereël. Al die eenhede en kampeerplekke het toegang tot privaat of gedeelde braai-areas.

Bernallys Fishing Lodge bied verskeie doendinge op die perseel soos baarsvang, kunsvlieghengel, voëlkyk en fiets- en bergfietsroetes. Ons is sowat 30 minute se ry vanaf Johannesburg. Let asb. daarop dat ons eenhede baie basies is, geen DStv het nie en nie luuks is nie, maar genoeg en ideaal vir diegene wat van die stadsgedruis wil ontsnap en ontspan.

Die eiendom word in die aande deur sekuriteitswagte gepatroleer.

Let wel dat die hoofdam leeg is a.g.v. min reën. Die kleiner damme se watervlakke is laag maar gaste kan nog lekker visvang omdat al die visse na die kleiner damme geskuif is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 47 resensies vir Bernallys Fishing Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Bernard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 7

Ligging

  • Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Bernallys Fishing Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQ2ZTY0LTlkYTktNGVhMS05YTIyLWFkNDc3ZTMzZDU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 47 5 1 4 Portion 21 Vaalbank Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.984892518104 27.527969777584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem