Athlone Akkommodasie by Bernies Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+78

Bernies Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda 28 , Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bernies Bed and Breakfast word deur ‘n gesin bestuur en is in ‘n woonbuurt noord van Durban, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en bied elegante, gerieflike kamers.

Verblyf word gebied in Deluxe-dubbelkamers en gesinskamers. Elke kamer het ‘n badkamer en ‘n TV.

Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien.

Bernies Bed and Breakfast het ‘n swembad en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kenneth Kaunda 28 , Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda 28 , Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQoKNhgydFFZEbBZqOGycwB2ne5svpiArybW7j0rFfL80O53onl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 28 Kenneth Kaunda Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.802403 31.032093
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za