LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bersheba River Lodge | LekkeSlaap
+31

Bersheba River Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat, Erfdeel 2 van Plaas 1 Bersheba, Wonderfontein, Sasolburg, 1911, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bersheba River Lodge is op 'n klein plaas aan die oewers van die Vaalrivier en is 'n kort ent se ry vanaf Sasolburg. Dit bied 'n rustige plaaswegbreek wat ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of trougroepe is.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 8 luukse kamers of 4 gesinseenhede, elk met hul eie badkamer. Die luukse kamers het 'n TV met DStv, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gemaklike sitplek. Die gesinseenhede is geskik vir selfsorg en bied verblyf aan 4 of 6 gaste op 'n slag.

Daar is 'n gemeenskaplike verhitte swembad, tuine en 'n gaste-sitarea. Etes kan op die stoep geniet word met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Visvang, bootritte met sonsondergange en verskeie watersportsoorte kan op die rivier geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bersheba River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Minnaarstraat, Erfdeel 2 van Plaas 1 Bersheba, Wonderfontein, Sasolburg, 1911, Vrystaat
  • Gaste dink Bersheba River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat, Erfdeel 2 van Plaas 1 Bersheba, Wonderfontein, Sasolburg, 1911, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYvX4X7YDyV7dY9Vl3RgyoGv0rt3CJpuzWH8K9cGBxmCu5776e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Minnaar Street Portion 2 of Farm 1 Bersheba, Wonderfontein 1911 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.774154901401 27.775990146961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!