LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bersheba River Lodge | LekkeSlaap
+31

Bersheba River Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bersheba River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Therina P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir meer vra nie.

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom met 'n lekker drankie. Ons kamer was pragtig en het 'n huislike gevoel geskep. Gasvryheid van die eienaars is goed. Jy gaan saam hulle uit op die rivier. Ons aandete is by kerslig bedien. Baie oulik. Wat 'n heerlike wegbreek! Hulle sien ons vir seker gou weer!

Cornelia H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike natuurskoon, hartsmense wat jou op die hande dra.

Baie dankie aan die hele span vir 'n ongelooflik ontspanne en lekker kuier. 'n Moet vir elke moeë siel. Almal het ons laat tuis voel en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die etes met kerslig en uitsig oor die rivier is onbeskryflik. Sal definitief weer en weer gaan kuier.

Bersheba River Lodge's terugvoer

Dit is 'n groot vooreg om so mooi resensie te hoor van 'n klient. Ons as Bersheba River Lodge is is baie bly dat julle die tyd hier so baie geniet het. Dankie dat julle ons as instansie gekies het om te bly. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Lindy

Bersheba River Lodge
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat, Erfdeel 2 van Plaas 1 Bersheba, Wonderfontein, Sasolburg, 1911, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYvX4X7YDyV7dY9Vl3RgyoGv0rt3CJpuzWH8K9cGBxmCu5776e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Minnaar Street Portion 2 of Farm 1 Bersheba, Wonderfontein 1911 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.774154901401 27.775990146961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!