Beside Still Waters
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beside Still Waters is in Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë en bied 'n keuse tussen selfsorg- en B&B-eenhede vir paartjies, groepe of gesinne.
Gaste kan een van die 2 B&B-kamers of een van die 3 selfsorg-eenhede bespreek. Die B&B-kamers, Vintage en Harlequin, is en suite en is in die hoofhuis geleë. Hulle bied toegang tot 'n stoep met 'n lieflike tuin-uitsig. 'n Kontinentale ontbyt word op die stoep voorgesit en gaste kan die uitsig oor die vlei geniet.
Gaste kan ook die kothuis vir 4 gaste, die solder vir 2 of die boonste selfsorg-eenhede vir 6 bespreek. Die kamers het dubbel- of enkelbeddens en linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie en dit bied toegang tot 'n privaat stoep of dek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.
Beside Still Waters is ideaal vir natuurliefhebbers, avonturiers, voëlkyk, bergfietsry en ontspanning terwyl jy oor die vlei kyk.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Beside Still Waters het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom