LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bespoke Rooms | LekkeSlaap
+23

Bespoke Rooms

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea vir 2 toegerus. Die kamers het ook WiFi, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre toiletware, 'n werksarea en sitplek vir 2 buite. Daar is 'n Weber-braai beskikbaar tot 22:00 saans. Gaste moet hul eie houtskool en vuurhoutjies saambring. Skoonmaak: Die koste vir die verblyf se skoonmaak is R200 kontant met aankoms.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste van R55 per persoon beskikbaar. Dit kan bestel word met aankoms en in kontant betaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rulers Reward-straat 7022, Glen Lauriston, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxr8tJ4GXqppogs5xkVNKUJpdhnfgfXVaLfaOk0frX92DrFYRLb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7022 Rulers Reward Street Glen Lauriston 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.82724 28.14808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!