LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Best Western Cape Suites Hotel | LekkeSlaap
+46

Best Western Cape Suites Hotel

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Best Western Cape Suites Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Riaana B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana B
Enkelreisiger

Fantasties.

Almal is vriendelik en baie behulpsaam. Mens voel dadelik tuis.

Franzel L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Franzel L
Besigheidsreis

Skoon en netjies. Lekker ontbyt.

Kamer was netjies en skoon. Het oor die nodigste beskik. Ontbyt was heerlik. Daar was egter 'n probleem met die deur. Die veiligheidsknip was los en het elke keer ingeskuif wanneer die deur toegemaak word en ons moes elke keer sukkel om die deur van buite oop te kry, deur kon ook nie van binne sluit nie, dit het ons eers laat aand besef en wou nie weer afgaan na ontvangs. Ons was egter steeds veilig met net die veiligheidsknip op gedurende die nag. Daar was 'n harde gepraat en lag tot na 11, maar daarna het ons 'n goeie nagrus gehad.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 153 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Villiers- en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhvisYuv3aXkpYSsPlxLfXeXX9y8HK5yfgzkKCSEMDMVUxjFpXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Corner of De Villiers and Constitution Streets Cape Town 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.931897 18.427379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!