LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Best Western Cape Suites Hotel | LekkeSlaap
+46

Best Western Cape Suites Hotel

  • Kapasiteit: 153 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Villiers- en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai geleë.

Die hotel het 'n dorpie-uitleg en spog met 28 ateljeewoonstelle, asook eenhede met 1, 2, 3 of 4 slaapkamers. Elke suite het lugversorging, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

The Village Café is in die hotel en bied verskeie eenvoudige bistro-geregte met vars vis wat plaaslik gevang word.

Die hotel bied 'n pendeldiens, het 'n speelarea vir kinders en daar is 'n swembad met sonstoele. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die hotel het 24 uur-sekuriteit.

Best Western Cape Suites Hotel is 5 minute se ry vanaf die bekende V&A Waterfront en 15 minute se ry van Kampsbaai en Clifton se strande af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Best Western Cape Suites Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoek van De Villiers- en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Best Western Cape Suites Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 153 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Villiers- en Constitution-straat, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhvisYuv3aXkpYSsPlxLfXeXX9y8HK5yfgzkKCSEMDMVUxjFpXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Corner of De Villiers and Constitution Streets Cape Town 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.931897 18.427379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!