Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bet-El Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied verblyf in gerieflike kamers wat geskik is vir gesinne, paartjies en sakereisigers.

Die akkommodasie word in 1 dubbelkamer, 1 gesinskamer en 1 kamer met 2 enkelbeddens aangebied. Die dubbelkamer is geskik vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die gesinskamer is geskik vir 5 gaste en dit beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n dagbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n kombuisie en koffie- en teemaakgeriewe in die eenheid beskikbaar.

Die tripelkamer is geskik vir 3 gaste en dit bevat 3 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is geriewe soos 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die omgewing is bekend vir visvang, wynproe, fietsry en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Bet-El Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Du Toitstraat 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bet-El Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499