LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beta Beach Guest House | LekkeSlaap
+50

Beta Beach Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houghton-weg 17, Bakoven, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Beta Beach Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n lieflike huis in Bakoven, slegs 16 minute se stap na Kampsbaai en die promenade met verskeie winkels, restaurante en kroeë. Die gastehuis is vernoem na Beta Beach, wat slegs 600 m weg is.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-badkamer het. Daar is 3 kamers met ’n see-uitisg en ’n kamer wat oor die majestueuse Twaalf Apostelsbergreeks uitkyk. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kroegyskassie, WiFi, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Die gastehuis bied ’n lieflike swembad en dek wat oor die Atlantiese Oseaan en Kampsbaai uitkyk.

Gaste kan pragtige strande soos Kampsbaai, Clifton se strande, Llandudno, asook Tafelberg se kabelkarretjie, Seinheuwel, Leeukop en die V&A Waterfront besoek.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Ligging

  • Houghton-weg 17, Bakoven, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houghton-weg 17, Bakoven, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8oFRnA7jLF679VHstPbRyxYzQVJKcCq1I3BhcdNWCH6aH6rW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 2 persone) 17 Houghton Road Bakoven 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.959792247043 18.377287093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!