LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beta Villa | LekkeSlaap
+36

Beta Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beta-keeromstraat 5, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beta Villa is 'n selfsorghuis in die luukse Bakoven in Kaapstad. Dié villa spog met direkte en privaat toegang tot die strand en is ook net 1,3 km vanaf Kampsbaaistrand.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Dié kamer lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op Leeukop. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer. Die derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 2 yskaste, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, 'n tuimeldroër en ander nodige toebehore toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en glasdeure wat na die balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n skottelbraai lei.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in 'n dubbelmotorhuis. Die tuin het 'n deur wat na die strand lei en die huis het ook WiFi en 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Beta Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beta-keeromstraat 5, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beta-keeromstraat 5, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz0KJ2FybEfsMOFUhqO09ygaZmKaQV9SYv1atWTSw8EbOp88yL8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 8) 5 Beta Close Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.959831161327 18.374140574869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!