We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Beth El Guesthouse | LekkeSlaap
+46

Beth El Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandsingel 50, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beth El Gastehuis is in Brackenfell in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en bied gehalte verblyf wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Verblyf word aangebied in 5 gerieflike kamers wat elk oor hul eie en suite-badkamer, TV met DStv, en koffie-en teemaakgeriewe beskik.

Die gemeenskaplike ontspanningsarea bied 'n gemaklike gaste-sitkamer, 'n pooltafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Beth El Gastehuis is in Sonkring geleë, 'n veilige woonbuurt in die Noordelike Voorstede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Beth El Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Vleilandsingel 50, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beth El Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandsingel 50, Sonkring, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMTcwY2IyLTU0YzQtNDA0Ni1hMDdlLTdkODE3MzdmZmM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 50 Vleiland Crescent Sonkring 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.899524660662 18.693257421255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem