LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bethel | LekkeSlaap
+44

Bethel

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bethel bied gerieflike verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo. Dit is binne maklike bereik van die bekende Kaapse roete 62 in die Wes-Kaap, en dit is binne enkele minute van die KKNK se feesterrein af.

Verblyf word in 6 individueel versierde en suite-kamers gebied, elk met 'n dubbel- of koningingrootte-bed, 'n TV, haardroër, lugversorging, elektriese komberse in die winter, 'n yskassie en gratis badprodukte.

'n Engelse of Kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste in die eetkamer geniet word. Gaste het gedeelde gebruik van 3 gemeenskaplike ruim leefareas, waarvan 1 'n TV het.

Bethel het 'n binnenshuise swembad sowel as 'n buiteswembad op die perseel vir gebruik op eie risiko.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bethel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bethel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca09f0ce68eea6a3d8c02db9460aed7482049c92da9654a6eb0c9d57017060d9d9e74eab8d3ef52b59a693c6048001c7f830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 13 Meyer Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.60981 22.2063099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!